Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

16 Parsonage Street - De Kothuize

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Niel V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Absoluut lekker. Baie lekker soos vantevore.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marna L
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Rustig. Pragtige plek. Vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martha Sophia V
1 nag
5.0
Nov 2023

Heerlike belewenis. Alles is pragtig netjies en skoon. So mooi al die antieke meubels. Die straat waarin die huis is, is so pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michiel P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Netjies, ligging en mooi dorp. Baie oulike en skoon plek.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heine C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jun 2024

Enjoyable weekend. Will visit again. Whole family enjoyed it very much. Old style house, however, clean and comfortable. Safe parking for cars, quiet and peaceful. Early occupation arranged with host. Good communication. Frontiers restaurant within walking distance was brilliant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Francois J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Altyd lekker. Ons bly altyd baie lekker by 16 Parsonage Street - De Kothuize (enige van hierdie huisies) en sal dit met graagte aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hester M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Lekker lekkerder lekkerste. Ons het meer gekry as wat ons verwag het. Ons sal beslis weer in die kothuise gaan oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Ons was baie aangenaam verras oor hoe groot die eenheid was. Ons het baie lekker gebly en gaan beslis weer die einde September daar oorslaap. Die eenheid was groot en ruim en het baie goed gewerk met sy toegeboude binnehof met ons twee honde kinders. Die restuarant oorkant die straat wat aanbeveel is was uitstekend en beslis die moeite werd. Baie dankie vir 'n wonderliek ervaring, ons gaan beslis weer daar kom bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Driekie D
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2023

Skoon, netjies en baie oulik met ordentlike beddegoed. Goeie ligging, goed gemeubileerd, goeie linne. Ons het gesukkel met die afstandbeheer van die lugversorging. Kon dit nie aan die gang kry nie - sou 'n instruksiekaart waardeer het. Mooi gerestoureerd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Skoon, netjies en vreindelik personeel. Sal aanbeveel. Skoon, netjies en vreindelike personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 241

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 360
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 360
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parsonage-straat 16, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfa9d27c34690a101fba0b423640047568875b7b3ddd0b4912ccee32211d4e6a7ba6686d0de1bdd963fd10119097cae2556d9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 360 per nag, vir 4 mense 35 5 1 5 16 Parsonage Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.251354 24.53746

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang