Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

16 Parsonage Street - De Kothuize

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parsonage-straat 16, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 360 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

16 Parsonage Street is 'n bekoorlike Karookothuis met selfsorgfasiliteite in Graaff-Reinet. Die atmosfeer neem besoekers terug na die dae van "ou Graaff-Reinet" en die ligging is ideaal vir besoekers wat al die museums en ander geriewe wil besoek. Verskeie goeie restaurante is stapafstand van die kothuis af.

Die kothuis is gemeubeleer met pragtige antieke meubels en beskik oor geelhoutvloere, balke en plankplafonne van hout. Hier is gerieflike slaapplek vir 4 persone in 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n oopplan-leefkamer/eetkamer. Die eerste slaapkamer het 'n ekstra lang koninggrootte-hemelbed en die tweede kamer het 2 enkelhemelbedens. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en daar is 'n skottelgoedwasser.

Verder is daar 'n groot, geplaveide tuinarea met buitemeubels. Parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Troeteldiere indien gereël

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Dienste

  • Kamer daagliks skoongemaak

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Niel V
Saam met lewensmaat
5.0
Absoluut lekker. Baie lekker soos vantevore.
Jul 2024
Marna L
Saam met vriende
5.0
Rustig. Pragtige plek. Vriendelike diens.
Mrt 2024
Martha Sophia V
5.0
Heerlike belewenis. Alles is pragtig netjies en skoon. So mooi al die antieke meubels. Die straat waarin die huis is, is so pragtig.
Nov 2023
Francois J
Saam met lewensmaat
5.0
Altyd lekker. Ons bly altyd baie lekker by 16 Parsonage Street - De Kothuize (enige van hierdie huisies) en sal dit met graagte aanbeveel.
Nov 2023
Hester M
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker lekkerder lekkerste. Ons het meer gekry as wat ons verwag het. Ons sal beslis weer in die kothuise gaan oorslaap.
Okt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 241

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Parsonage-straat 16, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Gaste dink 16 Parsonage Street - De Kothuize het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 360
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 360
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parsonage-straat 16, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfa9d27c34690a101fba0b423640047568875b7b3ddd0b4912ccee32211d4e6a7ba6686d0de1bdd963fd10119097cae2556d9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 360 per nag, vir 4 mense 35 5 1 5 16 Parsonage Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.251354 24.53746

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang