Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

16 Perlemoendraai Beach House

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 65 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.3
Herman V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Heerlike plek met alles wat nodig is. Ligging is onverbeterlik. Sal beslis weer. Sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liesl O
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Fantasties. Ons het as gesin 'n paar lekker dae gehad. Die huis is groot en ruim. Al die slaapkamers is privaat en die kombuis is ten volle uitgerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Geom G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Shouldn't end. What an awesome and lovely house, perfect location for the getaway we all so much deserve.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele O
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Lieflike naweek wegbreek met fantastiese ligging. Wat 'n lieflike huis. Ons het heerlik gebly, baie dankie. Fantastiese ligging. Ons het nie eers die TV gemis nie - baie boeke en bordspeletjies. Ons het heerlik op die stoep gekuier en die sterreprag en seelewe bewonder. Die kinders het die kayak wat ons kon gebruik vreeslik geniet. Baie dankie dat julle jul stukkie paradys met ons gedeel het. Ons kon ook die Sondag lekker laat kuier, wat 'n ekstra bonus was. Baie dankie - ons kom beslis weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaanmarais M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Ons het my verjaardag gevier saam met ons kinders en kleinkinders. Die huis is perfek geleë reg op die strand! Dit is 'n ongelooflike lekker kuierhuis en ons het al die geriewe baie waardeer en geniet. Ons was goed ontvang en baie welkom gevoel. Ons kan 16 Perlemoendraai Beach House regtig sonder twyfel aanbeveel. Sal beslis weer 'n bespreking maak. Welgedaan Erica en Maryna.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonnia D
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2023

Pragtige huis met 'n baie lekker vloei, behalwe vir die 2 slaapkamers teen mekaar wat die een kamer 'n deurloop maak. Ons het baie lekker gebly. Al wat dringend aandag sal moet kry, is die kopkussings op die beddens. Hulle is regtig heeltemal te pap en uitgeslaap en selfs met 2 kussings op mekaar is dit steeds nie gemaklik nie en voel dit te veel gebruik. Daar is niks so lekker soos 'n ferm kussing met 'n kwilted "pillow protector" oor nie. Daar was ook geen "matress protector" bo-oor die elektriese kombers nie, so slaapgerief was nie luuks soos die res van die pragtige huis nie. Onder die beddens was dit stowwerig en die sementvloere moet dalk met 'n skoon mop goed gemop word en nie net uitgevee word nie. Ons was 4 grootmense wat met skoon voete en skoene in die huis geloop het en die bedmatjies was na 2 dae vuil en vol merke geloop wat nie van buite af gekom het nie. Ek sal weer daar gaan bly, maar sal definitief my eie kussings en beddegoed saamneem as dit nie vervang word nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erica
16 Perlemoendraai Beach House
Dankie vir die terugvoer Sonnia, ek gee aan dag aan die punte wat jy uitwys. Erica

Victoria D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Sep 2023

Magical place - wonderful location. We loved running along the coastal paths and into the flower reserve. The flowers were absolutely stunning. Such a great beach house. We loved our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Susan K
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Okt 2023

Lekker kuier. Ons het baie lekker gekuier en die huis baie geniet. Bietjie jammer oor die probleem met diefstal in die area, maar die eenheid het gelukkig goeie sekuriteit, so ons het nie probleme gehad nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
4.0

Amelia B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Fantastiese verblyf, perfekte weer en sielskos! Fantasties geleë en ingerig! Mooiste prentjies en so rustig! Kajak was groot pret en die weer was pragtig! Baie dankie ons het heerlik gekuier en spesiale herrineringe gemaak!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilene D
Kort verblyf
5.0
Nov 2021

Fantastiese ligging! Ons het werklik uitgerus gevoel en wonderlike huis met alles wat moontlik kan benodig word! Sal beslis die huis aanbeveel sowel as weer besoek self!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Erica Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 65

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R3 750
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R3 750
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Perlemoendraai 16, Moeriesbaai, Jacobsbaai, 7395, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU2M2QwMmFjLTI0MDQtNGZhOS05M2Q2LTY1YWFlMDU1NDg5OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 750 per nag (plek vir 10) 65 5 1 5 16 Perlemoendraai Moeries Bay 7395 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -32.980379977513 17.885140050272

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang