Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

16 St Johns Apartment

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Zahn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 14 resensies vir 16 St Johns Apartment
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Pieter B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Pieter B

Uiters teleurstellend en nie die gehalteverblyf soos op internet geadverteer.

Die eenheid was vuil. Die algehele toestand van die gordyne, kaste, deure, meubels, beddens, beddegoed en kombuisgeriewe en -toerusting is swak. 'n Groot persentasie van die breekware was afgesplinter en onbruikbaar. Met aankoms was daar geen water nie. Die eienaar het dit gou uitsorteer, maar die volgende oggend was die kombuisvloer en -kas onder water weens 'n lekkasie. Die toegangshek was buite werking, dus geen veiligheid. Ons sal niemand aanbeveel om hier te bly nie.

Zane P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zane P

Lekker vakansie-blyplek by see.

Uitstekende akkommodasie met gasvrye inwoners, waarde vir geld en baie lekker swembad.

Elena B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elena B

Great apartment and host.

Well sized apartment in great garden.

Eugene J - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene J

Ideale vakansiebestemming met of sonder diere.

Die eienaars Zahn en Lindie is baie vriendelik en gasvry en het ons baie welkom laat voel. Enige probleem is dadelik uitsorteer. Die huis is baie gerieflik. Dit was heerlik om die hele huis en tuin vir onsself te hê. Daar is baie plek vir die honde om te hardloop en dis veilig om hulle met tye alleen te laat. Die tuin is baie mooi en heeltemaal privaat en die swembad pragtig skoon. Daar is 'n volledige DStv-pakket en addisionele flieks wat gratis gekyk kan word asook gratis WiFi. Ons sal graag in die toekoms weer daar wil tuisgaan.

Rachel K - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachel K

From the moment we arrived till the moment we left we had the most amazing time.

It was heaven on earth, more like paradise. The owners were helpful with everything. The garden is absolutely beautiful. Perfect holiday home.

Bongiwe M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Bongiwe M

Great!

Very clean and welcoming.

Neville G - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Neville G

Peaceful and relaxing.

Loved the pool, big screen TV, Neflix and braai area.

Pauline U - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pauline U

Tranquil, out of the way, perfect setting. More than pet friendly, it was also pet safe.

Our 4 small dogs were made so welcome and were safe and secure on the property. The accommodation was clean and neat and the owners thought of everything, even extras that were not quoted. They left milk in the fridge, new spare dog beds in case we had forgotten our own. All promises made where kept and it exceeded our expectations.

Jackie L - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie L

Pragtige tuin goed geleë. Gerieflik.

Goeie omgewing sou langer wou bly.

Veronica T - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica T

Ons het net oornag. Ons het niks kort gekom nie.

Dis 'n rustige omgewing met pragtige tuine. Ons het die plek geniet. Alles was netjies en skoon.

Carol M - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol M

Lovely, pet friendly accommodation.

16 St Johns Apartment is beautifully decorated and as soon as you walk in you get a feeling of peace and calm. 16 St Johns Apartment gave us full directions on how to get there and we received such a warm welcome. We were especially grateful that our dogs could go with as there was a large communal garden as well as a private courtyard for our doggies - my doggies enjoyed themselves immensely. The tropical gardens are also exceptionally beautiful and well kept. Thank you 16 St Johns Apartment we will definitely be back again (and again and again)!

Bea C - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bea C

Waarde vir geld.

Baie netjies en goeie waarde vir geld. Uitstekende diens. Dit is lekker groot en ruim en baie smaakvol gemeubileerd. Vriendelik en behulpsaam. Dis nie loopafstand van die strand nie (behalwe as jy ver wil loop), maar as jy bereid is om bietjie te ry is dit beslis die moeite werd.

Anonieme gas - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Luleka B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Luleka B

It's a home away from home, lovely.

We were very happy with the apartment. It felt like a home away from home, very neat and peaceful.

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St Johns-weg 16, Southport, Port Shepstone, 4240, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkwdkpicunIWWiQEiTCpfa84w5e5muQ9zaq7OPDB7ya1j4Q2VQI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 14 5 1 5 16 St Johns Road Southport 4240 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -30.687333333333 30.489888888889
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang