Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

16 St Johns Apartment

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Pieter B
1 nag Saam met vriende
2.2
Mei 2022

Uiters teleurstellend en nie die gehalteverblyf soos op internet geadverteer. Die eenheid was vuil. Die algehele toestand van die gordyne, kaste, deure, meubels, beddens, beddegoed en kombuisgeriewe en -toerusting is swak. 'n Groot persentasie van die breekware was afgesplinter en onbruikbaar. Met aankoms was daar geen water nie. Die eienaar het dit gou uitsorteer, maar die volgende oggend was die kombuisvloer en -kas onder water weens 'n lekkasie. Die toegangshek was buite werking, dus geen veiligheid. Ons sal niemand aanbeveel om hier te bly nie.

Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Zane P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2021

Lekker vakansie-blyplek by see. Uitstekende akkommodasie met gasvrye inwoners, waarde vir geld en baie lekker swembad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elena B
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2021

Great apartment and host. Well sized apartment in great garden.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eugene J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2021

Ideale vakansiebestemming met of sonder diere. Die eienaars Zahn en Lindie is baie vriendelik en gasvry en het ons baie welkom laat voel. Enige probleem is dadelik uitsorteer. Die huis is baie gerieflik. Dit was heerlik om die hele huis en tuin vir onsself te hê. Daar is baie plek vir die honde om te hardloop en dis veilig om hulle met tye alleen te laat. Die tuin is baie mooi en heeltemaal privaat en die swembad pragtig skoon. Daar is 'n volledige DStv-pakket en addisionele flieks wat gratis gekyk kan word asook gratis WiFi. Ons sal graag in die toekoms weer daar wil tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rachel K
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2021

From the moment we arrived till the moment we left we had the most amazing time. It was heaven on earth, more like paradise. The owners were helpful with everything. The garden is absolutely beautiful. Perfect holiday home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bongiwe M
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Apr 2021

Great! Very clean and welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Neville G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Okt 2021

Peaceful and relaxing. Loved the pool, big screen TV, Neflix and braai area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Pauline U
Kort verblyf
5.0
Nov 2020

Tranquil, out of the way, perfect setting. More than pet friendly, it was also pet safe. Our 4 small dogs were made so welcome and were safe and secure on the property. The accommodation was clean and neat and the owners thought of everything, even extras that were not quoted. They left milk in the fridge, new spare dog beds in case we had forgotten our own. All promises made where kept and it exceeded our expectations.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jackie L
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2020

Pragtige tuin goed geleë. Gerieflik. Goeie omgewing sou langer wou bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Veronica T
1 nag Saam met vriende
4.6
Mrt 2020

Ons het net oornag. Ons het niks kort gekom nie. Dis 'n rustige omgewing met pragtige tuine. Ons het die plek geniet. Alles was netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Zahn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St Johns-weg 16, Southport, Port Shepstone, 4240, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkwdkpicunIWWiQEiTCpfa84w5e5muQ9zaq7OPDB7ya1j4Q2VQI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 14 5 1 5 16 St Johns Road Southport 4240 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -30.687333333333 30.489888888889

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang