Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

16 The Shades

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Weaver-singel 23, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 692 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

16 The Shades is 'n selfsorgwoonstel wat op die eerste verdieping van 'n veilige kompleks in Umhlanga geleë is. Die kompleks is oorkant die wandelpad na die hoofstrand, waar gaste lekker kan swem.

Dié woonstel met lugversorging beskik oor 2 slaapkamers en bied gerieflike slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en sy en suite-badkamer het 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en gebruik 'n aparte badkamer met 'n bad.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en wasmasjien. Die sitkamer het 'n gemaklike sitarea asook 'n TV met sekere DStv-kanale, en maak oop op 'n privaat balkon met stoepmeubels, 'n braai-area en gedeeltelike see-uitsigte. Gaste word voorsien van onderdakparkeerplek op die perseel.

Die kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe. Die area is bekend vir sy pragtige strande en asemrowende uitsigte, wat dit 'n gewilde bestemming maak vir watersport en buitemuurse aktiwiteite.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Thanusha Geverifieer

Eiendomme 55

Resensies 95

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Weaver-singel 23, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 16 The Shades het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 692
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 692
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Weaver-singel 23, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA91e514ce70ac51416b3749adaa57bc953534caca62ec0c5548e9bcf220ac3760852d4d3e154a692a0a0151f8e3a02f6a8d9d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 692 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 23 Weaver Crescent Umhlanga 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.72143131293 31.086327835582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang