@ 16 Van Blommenstein
Kry 15% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders onder 9
-
Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Van Blommenstein-straat 16, Fichardt Park, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
-
Vanaf
R550R468 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
@ 16 Van Blommenstein is gerieflik geleë in Fichardt Park, een van die gewilde streke van Bloemfontein. Dit is maklik bereikbaar vanaf die N1 en die Bram Fischer-lughawe.
Verblyf is beskikbaar in 7 kamers wat geskik is vir 21 gaste. Al die kamers het gemaklike beddens, 'n badkamer met 'n stort en 'n gedeelde kombuisie en sitarea. Die gemeenskaplike kombuisie is met 'n yskas, mikrogolfoond en 'n oond toegerus.
Met maklike toegang vanaf die N1-snelweg is Fichardt Park een van die belangrikste areas in Bloemfontein, Suid-Afrika. Die verblyf is naby die groot winkelsentrums en mediese sentrums, asook groot sportstadions. Fichardtpark is 'n stil, veilige en luukse voorstad.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Van Blommenstein-straat 16, Fichardt Park, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
Sien meer verblyf in Fichardt Park Bloemfontein Vrystaat
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders onder 9
-
Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Van Blommenstein-straat 16, Fichardt Park, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang