Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

163 Eden on the Bay

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Sir David Baird-rylaan en Otto du Plessis-rylaan, Eenheid 163 Eden on the Bay, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 195 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

163 Eden on the Bay is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige en helder kompleks in Bloubergstrand. Die kompleks is lekker naby die strand en net 'n kort entjie se ry vanaf ander besienswaardighede in Kaapstad.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Gaste kan pragtige sonsondergange en see-uitsigte vanaf hierdie kamer geniet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die tweede badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, ketel en toonbank met stoeltjies toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met 6 stoele. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV en see-uitsigte. Die woonstel het 'n balkon met 'n uitsig oor Tafelberg en Robbeneiland. Hier kan gaste terugsit en ontspan en die uitsigte oor Bloubergstrand vanaf die balkon van hierdie pragtige vakansiewoonstel geniet.

Daar is 'n paar gesellige restaurante, winkels en ander geriewe in die kompleks. Die kompleks is ongeveer 20 km van die Kaapse middestad en 33 km van Kaapstad Internasionale Lughawe af.

163 Eden on the Bay bied alles wat jy nodig het vir 'n onvergeetlike strandvakansie.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Nadia Geverifieer

Eiendomme 14

Resensies 67

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Hoek van Sir David Baird-rylaan en Otto du Plessis-rylaan, Eenheid 163 Eden on the Bay, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink 163 Eden on the Bay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 3 195
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 3 195
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Sir David Baird-rylaan en Otto du Plessis-rylaan, Eenheid 163 Eden on the Bay, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe032d86edf1a4da81e515a7fa19e36e092f627178f4aca3d03d7c3ebeb8c314b09bd63e3aaebe59bbb9db75651bc3825c7cc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 195 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 Cnr Sir David Baird Drive and Otto du Plessis Drive Unit 163 Eden on the Bay 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.7921699 18.4584209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang