Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

165 on Mount Pellan, Golfer's Paradise

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Keith M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Wondeful accommodation and great views. Great venue for a break.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelise
165 on Mount Pellan, Golfer's Paradise
Thank you so very much.

Helene M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2022

Hartlike Tuiskoms! Transvaalse Vriendelikheid uit die boonste rakke. Die gastehuis is perfek geleë binne die 30 km radius van O.R. Thambo-lughawe en sentraal geleë vir al Johannesburg se besienswaardighede. Beide Kamers (Albetros en Eagle) is baie luuks en gerieflik ingerig. Volgende keer sal ons die gholfstokke saamvlieg. Dankie Annelise en span vir jul gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelise
165 on Mount Pellan, Golfer's Paradise
Baie dankie. Ons waardeer.

Esme C
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2021

Moderne argitektuur, keurige interieur, beslis welkom. Hierdie gaste beïndruk mens met eerste treë binne, en Annelise maak mens voel jy is tuis. Soveel interessante hoekies, kamers baie privaat, mooiste uitsig, en dan al die bederf wat in jou kamer wag. By uitstek die plek om te oornag vir besigheid in Johannesburg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelise
165 on Mount Pellan, Golfer's Paradise
Baie dankie. Ons waardeer dit so baie.

Johannes P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2021

Mooi plek. Pragtige plek. Sal weer daar bly wanneer nodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelise
165 on Mount Pellan, Golfer's Paradise
Baie dankie Johan, waardeer.

Louis F
Kort verblyf
5.0
Jun 2021

Baie netjies en gerieflik. Uitstekende fasiliteite en skoon en netjies. Veilige parkeerplek en goeie omgewing op die gholflandgoed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelise
165 on Mount Pellan, Golfer's Paradise
Baie dankie, ek waardeer dit.

Lydia V
1 nag
5.0
Jan 2020

Phenomenal. Absolutely the best welcome and stay ever.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelise
165 on Mount Pellan, Golfer's Paradise
Baie dankie, ek waardeer dit opreg.

Jim B
1 nag Saam met vriende
4.0
Mrt 2020

Goeie waarde vir geld. Pragtige rustige uitsig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Damian M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2019

The perfect stay over. Most friendly and accommodating people. Beautiful home. Beautiful hostess. Loved it. Will most definitely recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelise
165 on Mount Pellan, Golfer's Paradise
Thank you so much. It was a pleasure having you

Les B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2018

A wonderful time spent here! This beautiful home reflects the personality of the owners. They made us feel welcome and comfortable. The room was spacious and very clean with a very comfortable bed. Breakfast had a great selection for a continental style. We will be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Annelise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mount Pellan-rylaan 165, Glenvista, Johannesburg, 2109, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhXlQBLhH1xp47qDFIyingSCGUdTXMKvWxRb7O2r21tQzE38DVM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 165 Mount Pellan Drive Glenvista 2109 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.2788499 28.06011

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang