17 @ Peppertree
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Elizabeth Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 55
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Efstratios Z - Aug 2024
Algehele gradering
Excellent value.
Adri M - Jul 2024
Algehele gradering
Clean and neat and just warm and friendly host welcoming place.
Joanna D - Jun 2024
Algehele gradering
Lovely stay.
Daleen N - Mrt 2024
Algehele gradering
Die heel skoonste en mooiste gastehuis wat ek nog besoek het!
Elzana B - Jan 2024
Algehele gradering
So rustig, stil en baie netjies.
Riaan P - Apr 2024
Algehele gradering
Gerieflik en gemaklik.
Kim E - Nov 2023
Algehele gradering
Excellent - highly recommend 17 @ Peppertree.
Bardine H - Nov 2023
Algehele gradering
Baie lekker en veilig.
Kosie O - Nov 2023
Algehele gradering
100%.
Nicolaas J - Okt 2023
Algehele gradering
Baie netjies, skoon en gerieflik.
Elzana B - Aug 2023
Algehele gradering
Ek bly so lekker by 17 @ Peppertree.
Carla L - Jun 2023
Algehele gradering
Perfect accommodation.
Desiree A - Mei 2023
Algehele gradering
Safe haven.
Leonie R - Apr 2023
Algehele gradering
Eerste bestemming op ons wittebrood.
Elzana B - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie rustige, netjies, skoon en fantasiese akkommodasie.
Brooke W - Jan 2023
Algehele gradering
Peaceful.
Daniëlle K - Mrt 2023
Algehele gradering
Dit was baie lekker rustig gewees.
Nadia B - Des 2022
Algehele gradering
Quiet and beautiful place.
David C - Des 2022
Algehele gradering
A home away from home. Comfort, cleanliness and the suburb is wonderful.
Stephen G - Nov 2022
Algehele gradering
Awesome.
Willie K - Sep 2022
Algehele gradering
Lekker gebly.
17 @ Peppertree se terugvoer
Baie dankie Willie, vir julle mooi woorde. Ek verwelkom julle graag terug. Julle is 5-ster gaste.
Ericka V - Aug 2022
Algehele gradering
Gasvrye ontvangs, baie netjies en in 'n veilige omgewing.
Liné T - Jul 2022
Algehele gradering
Fantasties!
Elzana B - Jun 2022
Algehele gradering
Lekker, rustig en gemaklik.
Jacomien T - Mei 2022
Algehele gradering
Dit was baie aangename verblyf.
Alex V - Mei 2022
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en uitstekende, netjiese fasiliteit.
Marlize B - Mei 2022
Algehele gradering
Nuwe intrekers.
Adele T - Mrt 2022
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Andre V - Feb 2022
Algehele gradering
Awesome plek en besonders netjies.
Luanne S - Jan 2022
Algehele gradering
Dit was 'n 5 ster-plek met 5 ster-behandeling.
Tracy V - Jan 2022
Algehele gradering
Best all-round pitstop always!
Brooke W - Sep 2022
Algehele gradering
The perfect place to rest.
Gaspard H - Feb 2022
Algehele gradering
Fantastic place.
Linda S - Apr 2022
Algehele gradering
It was a very clean place with all necessities.
Fanie N - Okt 2022
Algehele gradering
Heerlik.
Murietha B - Jan 2022
Algehele gradering
Ons het baie lekke gebly en was baie veilig.
Elzana B - Okt 2021
Algehele gradering
Absoluut fantasies.
André U - Sep 2021
Algehele gradering
Gerieflik
Petra C - Jul 2021
Algehele gradering
Lieflike plekkie!
17 @ Peppertree se terugvoer
Baie dankie Petra. So bly jy het dit geniet. Sien jou weer sommer een van die dae.
Lion K - Apr 2021
Algehele gradering
Gerieflik! Alles op sy plek. Meer dan genoeg elektroniese herlasi geriewe!
17 @ Peppertree se terugvoer
Baie dankie Lionel. Dis so lekker om te hoor dat my gaste hulle verblyf geniet. Ek hoop om julle gou weer terug te verwelkom.
Gesond bly.
Groete,
Elize
Mark B - Apr 2021
Algehele gradering
It was well priced, friendly management and welk designed and clean.
17 @ Peppertree se terugvoer
Thanks so much Mark! I am super happy when my clients enjoy their stay. Hope to see you soon. Stay safe. Elize
Elzana B - Apr 2021
Algehele gradering
Rustig, gesellig, netjies en pragtig.
17 @ Peppertree se terugvoer
Dankie Elzana vir jou mooi resensie. Hoop om jou gou weer te sien. Gesond bly.
Groete,
Elize
Tracy V - Apr 2021
Algehele gradering
Beslis 'n tweede tuiste! "Home away from home" vir my.
17 @ Peppertree se terugvoer
Liewe Tracy. As ek maar my gaste ook kon "rate" het jy vol sterre gekry!! So 'n voorreg om sulke lekker mense soos jy te leer ken. Sien gou weer. Groete, Elize
Anneke P - Mrt 2021
Algehele gradering
Regtig 'n aangename tydjie gehad. Alles was perfek, baie dankie.
17 @ Peppertree se terugvoer
Baie dankie, Anneke. Dis altyd heerlik om te hoor my gaste kuier lekker. Ek hoop om julle gou weer te sien. Vriendelike groete, Elize.
Lucas S - Jan 2021
Algehele gradering
Uiters goeie gasteverwelkoming.
17 @ Peppertree se terugvoer
Baie dankie Lucas. Ek verwelkom jou graag weer terug. Met waardering, Elize.
Tracy V - Jan 2021
Algehele gradering
Vriendelike diens. Waarde vir geld, en goeie ligging.
Lees meer17 @ Peppertree se terugvoer
Baie dankie Tracy. Ek is so bly jy het jou verblyf geniet. Ek hoop om jou gou weer te verwelkom. Met waardering, Elize.
Hendrick S - Jan 2021
Algehele gradering
I had a great stay.
17 @ Peppertree se terugvoer
Thank you so much Hendry. I appreciate your support. Hope to see you soon.
Annette G - Des 2021
Algehele gradering
Peaceful, comfortable stay. We had all we needed. Thank you.
Clinton K - Mei 2021
Algehele gradering
Uitstekende diens en baie veilig.
17 @ Peppertree se terugvoer
Beste Clinton,
Ek is baie bly om te hoor dat jy die verblyf geniet het. Dankie vir jou resensie. Ek hoop om jou gou terug te verwelkom.
Groete,
Elize
Gerrit B - Mei 2021
Algehele gradering
Als was uitstekend! Sal beslis terug wees.
Elzana B - Feb 2021
Algehele gradering
Ek het heerlike gekuier, baie netjies, mooi, stil en rustig. Alles is daar wat jy benodig.
17 @ Peppertree se terugvoer
Baie dankie vir jou ondersteuning. Gelukkig het ons 'n baie lae misdaadsyfer a.g.v sekuriteitspatrollies en is daar spreiligte wat aankom indien daar beweging opgetel word. Ek hoop ek sien jou gou weer.
Renier B - Mei 2021
Algehele gradering
Puik, skoon, netjiese, verblyf
Adrian K - Apr 2021
Algehele gradering
Really nice and clean little place and I had complete privacy. Will definitely come again to unwind and for the peace an quiet I needed.
17 @ Peppertree se terugvoer
Hi Adrian,
So glad you enjoyed your stay. Please let me know next time the Wi-Fi gives trouble as I will gladly sort it out for you. Hope to see you soon.
Stay safe.
Michael F - Des 2020
Algehele gradering
Heerlike verblyf. Fantastiese diens.
17 @ Peppertree se terugvoer
Baie dankie Michael. Ek hoop om jou gou terug te kan verwelkom. Voorspoedige 2021. Groete Elize
Annette D - Des 2020
Algehele gradering
Heerlik.
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Peperboomsingel 17, Vredekloof, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang