Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

17 @ Springbok

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Hannelie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Fantastiese plekkie en ons sal beslis weer soontoe gaan. Heerlik gebly, die plek is baie netjies en gerieflik ingerig. Manja was wonderlik, ons kon haar enige tyd in die hande kry. Baie goed geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ahmed S
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

A perfect place with a perfect host. This apartment is one of the best places I ever stayed in. The host was more than excellent. I felt like in my home with my family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christine F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Aangename verblyf. Ons verblyf was baie aangenaam. Die woonstel is goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Manja
17 @ Springbok
Hi Christine, was lekker om julle by ons te hê. Hoop ons sien julle gou weer. Groete, Manja.

Anelize J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

'n oase vir moeë reisigers. Pragtige plekkie om in tuis te gaan. Dankie aan Manja en haar man wat ons met ons laat aankoms so tuis laat voel het. Ons sal definitief weer hier tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Koos S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Uitstekende en gerieflike verblyf. Die blyplek is ruim, netjies, skoon en uitstekend ingerig. Word sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elzane D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2023

Vriendelike diens. Baie vriendelike diens, baie veilig. Daar was genoeg spasie vir 3 volwassenes, 'n kleuter en baba.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Absoluut heerlik! Baie vriendelike ontvangs, en alles waaraan mens kan dink is beskikbaar in die woonstel. Mens kan sommer 'n week daar tuisgaan, dit voel soos 'n huis!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kwartus S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Skoon en netjies met alles wat mens nodig het. Vriendelik ontvang, selfs de honde. Alles was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adri L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Fantasties. Ons het ons verblyf baie geniet! Dit was baie netjies en toegerus met alles en nog meer wat benodig word. Die gasvryheid was wonderlik en vriendelik. Daar is aircon in elke vertrek en veilige parkering. Ons sal verseker weer hier bespreek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Manja
17 @ Springbok
Hi Adri, baie dankie dat julle 17@Springbok deelgemaak het van julle vakansie. Ons sien graag weer.

Hannes Theron T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2023

Baie, baie lekker. Baie lekker. Alles waarvoor jy kan vra en nog. Sien gou weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Manja
17 @ Springbok
Dankbaar julle het lekker gebly. Julle is altyd welkom by ons.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Manja Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 33

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R1 550
R1 550 R1 395
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 550
R1 550 R1 395
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Springbokstraat 17, Suiderhof, Windhoek, 0000, Khomas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcf2cf83ae507c79bfef2d76d8251de496c43b9457f080bcd7922a40e926f842a852f11b4fc4ed6526b42ddcc1326880db44c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 550 nouVanaf R1 395 per nag, vir 4 mense 20 5 1 5 17 Springbok Street Suiderhof 0000 Khomas 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.599117688091 17.08562343397

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang