Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

5 Arrowood

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
3.5
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.5
Veiligheid
5.0
Francois V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2015

Plek is baie netjies en naby aan alles. Lekker vir kinders. Ons het die baie geniet in Plet en die verblyf was baie netjies en goed geleë. Daar is 'n swembad in die kompleks wat die kinders baie kan geniet, en die woonstel is naby aan alles in Plet. Al wat gepla het, was dat Arrowood op 'n hoofstraat is wat baie besig is. Maar die res van die huis is baie goed geplaas. Ek sal die plek voorstel vir enige iemand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard S
Lang verblyf
4.4
Okt 2015

Lekker gerieflik en veilig. Die plekkie is lekker gerieflik en baie veilig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Paula Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 12

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Perestrello-straat, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAndd5mbHCl2RMVTHDCTHR1dCCubKMnpfGE5bF7uSghnzaKEIyCw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 Perestrello Street Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -34.057557168717 23.374207019806

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang