Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

17 Coogee Bay Beachfront Apartment

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Danielle S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Wonderful experience. Very nice, excellent location!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cathy M
Lang verblyf
5.0
Des 2021

Het heerlik gerus en woonstel is baie luuks toegerus. Sal enige tyd aanbeveel, goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Patrick D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2020

Uitstekende, netjiese, professionele plek. Hoogs aanbeveel vir 'n lekker vakansie by die see. Ons kort tydjie was uitstekend by 17 Coogee Bay Beachfront. Ons is baie vriendelik ontvang en is enige hulp aangebied wat verlang word. Plek baie netjies en ons beveel hierdie plek aan enige persoon wat 'n lekker tydjie by die see wil ervaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corrie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2019

Besonders, ligging uitstekend. Greg, die eienaar, het werklik baie moeite gedoen om ons tuis te laat voel (blomme vir my vrou) en 'n paar soetgoedjies met ons aankoms was 'n wenner. Hy het ons ook gewys waar alles in die woonstel is en hoe alles werk. Gratis WiFi en Netflix ens. is 'n aanwins. Ek sal die woonplek werklik hoogs aanbeveel en sal beslis weer daarvan gebruik maak indien ek in daardie rigting sou gaan. Welgedaan Greg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elzaan S
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Des 2018

Very nice place! Very neat apartment. It had everything we needed and the location is perfect!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Gregory Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 24

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R1 250
R1 250 R938
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 250
R1 250 R938
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deary-laan 1, Coogee Bay 17, Gonubie, Oos-Londen, 5257, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAHiUQFmR5dZFofGW6CkUb3TH64J11RC7fzV6VWpIi8p2j2Bwsgp?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 250 nouVanaf R938 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 1 Deary Lane 17 Coogee Bay, Gonubie 5257 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.938341328017 28.031954150926

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang