Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

17 Dorado Bay

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Zolani G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Overall we enjoyed our stay. We enjoyed our stay, the view was amazing, the area is secure with a minor setback of not having cleaning services daily.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Lekkerste privaat see vakansie. By 17 Dorado Bay kort jy net jou baai broek, swemhandoek en vakansielus. Alles is skoon en netjies en die kombuis is toegerus met alles wat jy aan kan dink. Thea is so behulpsaam en altyd beskikbaar. Die klein privaat strand onder die eenheid is perfek vir 'n jong gesin met kinders wat in die branders wil baljaar en op die rotse krappies en vissies soek. Ons het ten alle tye veilig gevoel en sal vir seker weer by 17 Dorado Bay kom kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rina P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2023

Great accommodation, peaceful and well maintained. Will definitely return, a cosy home away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sunel S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2023

Amazing tyd gehad. Het lekker gerus. Daar was heeltyd miere in die kombuis. Verder baie netjiese plek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Thea
17 Dorado Bay
Hi Sunel, ek is bly julle het 'n lekker tyd gehad. Ons sal 'n plan maak met die miere. Vriendelike groete, Thea.

Wilma S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2022

Fantastiese vakansieplek. Die see-uitsigte is asemrowend, die kompleks is netjies en veilig. Die eenheid is mooi gemeubileerd en die beddens hemels. Baie dankie aan Thea wat 24/7 reg was en seker gemaak het dat ons gemaklik was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2022

Beste wegbreek wat ons al ooit gehad het. Dis netjies, veilig, rustig en ek verlang klaar terug na die see. Thea het werklik die beste diens gegee. Sy's altyd beskikbaar en so vriendelik. Ons sal definitief weer terug wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Thea
17 Dorado Bay
Baie dankie Louise. Julle is altyd welkom.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Thea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R2 350
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 350
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sea View-rylaan, Dorado Bay 17, Dolfynkus, 4449, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6f8cfc04e946a30562d8640d305a2adb43d22547f494a4450fb4f3da3ca619f76c785e63a0d655bc7a2ced7ac4eaad669a8b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 350 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 Sea View Drive Dorado Bay 17 4449 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.444255371851 31.291111629639

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang