Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@ 17 Guest House

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Ina-marie P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Oulike plek! Ons het slegs een aand oorgeslaap, maar dit was perfek daarvoor. Baie skoon en netjies. Maklik om te vind, en baie goeie diens. Sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2023

Baie goeie waarde vir geld, veilig, vriendelike gasvrou. Ek beveel @17 sterk aan. Die gastehuis is lekker privaat, skoon en netjies. Ek is baie bly ons het daar gebly en sal dit volgende keer weer gebruik. Dis ook baie goeie waarde vir geld, 10 uit 10! Ek het wel 'n paar voorstelle: Dalk 'n ekstra koffie met bietjie meer melk. 'n Koffie die middag en dan ene die volgende oggend is net daardie ekstra. 'n Matjie by die deur sal die vloer skoonhou as dit reën. 'n Skopgrafie en besempie sal help om skoon te hou. Die krag kort so bietjie aandag. Die een bedlampie het nie gewerk nie. Dalk ook 'n 2-punt prop. Die seephouer in die stort was leeg en geen sjampoo. Dalk klein houertjie sjampoo? Weereens baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ben S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2023

Goeie oornagplek. Die kamer is gerieflik, goed geleë. Dis is 'n goeie plek om te oornag. Goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erina
@ 17 Guest House
Baie dankie Ben. Julle is enige tyd weer welkom.

Melodie K
1 nag
4.6
Mrt 2023

Netjies en skoon. Geriefklik en huislik. Erina was vriendelik en ek was gemaklik om vrou alleen oor te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
Erina
@ 17 Guest House
Baie dankie Melodie, jy is enige tyd weer welkom.

Magda K
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2023

Our host was friendly and helpful and made us feel welcome. We were very relieved that we weren't affected by loadshedding. Comfortable for an overnight stay. Although the shared kitchen facilities were very clean, it would be nice to have a small fridge in the room itself.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Erina
@ 17 Guest House
Thank you very much, Magda. You are anytime welcome.

Veronica K
1 nag
5.0
Des 2022

Was baie lekker. Kamer was mooi skoon en gerieflik. Gasvrou baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fr J
1 nag
5.0
Okt 2022

Lekker vir 'n vinnige oornag. Alles wat mens nodig het na 'n lang dag op die pad, kon goed rus voor verder reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erina
@ 17 Guest House
Baie dankie, ek waardeer jou positiewe kommentaar. Jy is enige tyd weer welkom!

Charmain V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2022

5-Ster verblyf. Dit is 5 sterre en nog meer. Alles wat ek verwag het en nog meer. Baie dankie Erina vir jou gasvryheid. @ 17 is pragtig, skoon en netjies. Definitief net 5 sterre vir julle!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erina
@ 17 Guest House
Baie dankie Charmain, ek waardeer! Julle is enige tyd weer welkom! Baie dankie dat julle die kamers so netjies gelos het!

Magda H
1 nag
5.0
Mei 2022

Uitstaande. Vriendelik, hulpvaardig, baie netjies en baie hartlik ontvang. Sommer tuis gevoel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erina
@ 17 Guest House
Baie dankie Magda. Jy is enige tyd weer welkom. Baie dankie dat jy die kamer so netjies gelos het, ek waardeer dit baie.

Nellerie V
1 nag
5.0
Mrt 2022

Dankie dankie. Vriendelike diens. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erina
@ 17 Guest House
Baie dankie, julle is enige tyd weer welkom!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Erina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jan Enslin-laan 17, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk5ZDk3ZDQzLTQ2NWItNDBlMS04NzkxLTllNjMyN2ZmNzRhOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 17 Jan Enslin Avenue Fichardt Park 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.15892 26.18186

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang