Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@ 17 Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jan Enslin-laan 17, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

@ 17 Guest House is gerieflik geleë in Fichardt Park, 'n vreedsame woonbuurt in Bloemfontein. Die gastehuis is net 5 minute se ry van Windmill Casino af, bied maklike toegang tot die N1 en is naby aan verskeie restaurante en koffiewinkels.

@ 17 Guest House is ideaal vir oordeelkundige sakelui wat op soek is na gerieflike, veilige gastekamers en vir paartjies wat bloot op soek is na oornagverblyf. Jou gasheer en gasvrou is goed gekwalifiseer om onvergeetlike verblyf te voorsien.

Elke kamer is pragtig versier en toegerus met 'n en suite-badkamer, 'n TV met DStv en koffie- en teemaakgeriewe. Die kamers word daagliks skoongemaak en linne en handdoeke word voorsien.

Die eiendom is omhein en veilige parkeerplek is beskikbaar agter 'n afstandbeheerde hek. Gaste is welkom om die braaiplek te gebruik.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Ina-marie P
Saam met lewensmaat
5.0
Oulike plek! Ons het slegs een aand oorgeslaap, maar dit was perfek daarvoor. Baie skoon en netjies. Maklik om te vind, en baie goeie diens. Sal dit b...
Sien meer
Aug 2023
Jaco V
Besigheidsreis
5.0
Baie goeie waarde vir geld, veilig, vriendelike gasvrou. Ek beveel @17 sterk aan. Die gastehuis is lekker privaat, skoon en netjies. Ek is baie bly on...
Sien meer
Mei 2023
Ben S
Saam met lewensmaat
4.8
Goeie oornagplek. Die kamer is gerieflik, goed geleë. Dis is 'n goeie plek om te oornag. Goeie waarde vir geld.
Mei 2023
Melodie K
4.6
Netjies en skoon. Geriefklik en huislik. Erina was vriendelik en ek was gemaklik om vrou alleen oor te bly.
Mrt 2023
Magda K
Saam met lewensmaat
4.6
Our host was friendly and helpful and made us feel welcome. We were very relieved that we weren't affected by loadshedding. Comfortable...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Erina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Jan Enslin-laan 17, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink @ 17 Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jan Enslin-laan 17, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk5ZDk3ZDQzLTQ2NWItNDBlMS04NzkxLTllNjMyN2ZmNzRhOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 17 Jan Enslin Avenue Fichardt Park 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.15892 26.18186

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang