Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Waterside Escape

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Ongelooflik

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Heinrich F
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Baie rustig en kalm. Baie netjiese woonstel met regtig alles wat jy nodig het in die kombuis en braai-area. Mooi uitsig met 'n kalm atmosfeer. Baie lekker binnebraai met groot deure wat oopmaak na die dek en waterkanaal. Alles was "perfek" - sal weer daar kom vakansie hou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tania
Waterside Escape
Baie dankie vir jou mooi resensie. Dit was 'n plesier om julle as gaste te ontvang en ons verwelkom julle graag weer. Groete Mark en Tania

Duanne R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Dit was ongelooflik lekker en kan nie wag vir ons volgende vakansie nie. Ek moet baie dankie sê aan die gasvryheid by die verblyf. Daar was regtig alles wat ons nodig het en nog vele meer. Dankie vir al die ekstras wat daar vir ons was soos die houtskool, aanmaakblokkies selfs 'n potjiekospot. Dit was ongelooflik lekker. Ons sal regtig vinnig weer wil kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tania
Waterside Escape
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer Duanne. Ons waardeer dit en is bly dat julle lekker gekuier het. Kom kuier asb gou weer! Groete Mark en Tania

Mark P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Great stay. This was an amazing stay. Will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tania
Waterside Escape
Thank you for your kind words. We look forward to welcoming you as guests again. Regards Mark and Tania

Dialouise T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Paradise. Heerlik gebly! Woonstel is stunning! Bitter skoon en ruim.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tania
Waterside Escape
Baie dankie vir jou fantastiese resensie, Dialouise. Dit was 'n voorreg om julle as gaste te ontvang. Hoop ons sien julle gou weer! Groete Mark en Tania

Nadine S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Amazing! Always amazing with the only wish that we could stay longer. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tania
Waterside Escape
Hi Nadine, thank you for your review. It was a pleasure hosting you at Waterside Escape and we hope to see you again soon. Regards, Mark and Tania.

Zack L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Baie lekker gekuier. Geen klagtes nie, alles was perfek. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tania
Waterside Escape
Hi Zack, baie dankie vir resensie ek is baie bly dat jul dit geniet het by 17 Jamaican palms. Groete Jeneane

Rashieda B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2023

Exceeded our expectations. Everything was perfect. Very clean and neat. We had everything available at our disposal to make it feel like a home away from home. It is child-friendly as well. What a wonderful hostess who made everything comfortable and even took us for a boat cruise. Definitely going back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tania
Waterside Escape
Hi Rashieda, thank you for the nice review. Was lovely having you as guests at 17 Jamaican palms. Look forward to your next visit! Regards Jeneane

Yolandi B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2023

Ongelooflike ontspannende wegbreek in pragtige ligging. Gashere is so vriendelik en hulpvaardig. Ligging is stapafstand vanaf die strand en restaurante en die kanaal is op jou stoep. Gaan verseker weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tania
Waterside Escape
Hi Yolandi, baie dankie vir die mooi resensie. Was lekker om gaste soos julle te ontvang, dankie ook dat jul ons plekkie so mooi netjies gelos het. Hoop ons sien julle sommer gou weer. Groete Jeneane

Ilana H
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Fantasties. Skoon en het alles wat jy nodig het. Eienaar is baie vriendelik en loop die ekstra myl. Baie hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tania
Waterside Escape
Baie dankie Ilana vir die mooi woorde waardeer! Hoop ons sien jul weer in die toekoms. Groete Jeneane & Louwrens

Wesley S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

It was amazing, the view and house is well situated, we sat in the lounge with fire on and fished from the deck. So peaceful and a great place to rest.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tania
Waterside Escape
Hi Wesley, thanks for the nice review. Looking forward to your next stay. Regards, Jeneane

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Tania Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Palm-rylaan, Jamaican Palms 17, Marina Martinique, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcce5a38e7fd8692e12d41f85da939d79d12a52b9e367db90cec8ee1232f52bc09e92ee87aeca9e9bd9ba811b3dccc757ecd1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 6) 23 5 1 5 Palm Drive Jamaican Palms 17 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.077584038116 24.917796699406

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang