Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Waterside Escape

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Tania Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 23 resensies vir Waterside Escape
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Heinrich F - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich F

Baie rustig en kalm.

Baie netjiese woonstel met regtig alles wat jy nodig het in die kombuis en braai-area. Mooi uitsig met 'n kalm atmosfeer. Baie lekker binnebraai met groot deure wat oopmaak na die dek en waterkanaal. Alles was "perfek" - sal weer daar kom vakansie hou.

Waterside Escape se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi resensie. Dit was 'n plesier om julle as gaste te ontvang en ons verwelkom julle graag weer.
Groete
Mark en Tania

Waterside Escape
Duanne R - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Duanne R

Dit was ongelooflik lekker en kan nie wag vir ons volgende vakansie nie.

Ek moet baie dankie sê aan die gasvryheid by die verblyf. Daar was regtig alles wat ons nodig het en nog vele meer. Dankie vir al die ekstras wat daar vir ons was soos die houtskool, aanmaakblokkies selfs 'n potjiekospot. Dit was ongelooflik lekker. Ons sal regtig vinnig weer wil kom kuier.

Waterside Escape se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer Duanne. Ons waardeer dit en is bly dat julle lekker gekuier het. Kom kuier asb gou weer! Groete Mark en Tania

Waterside Escape
Mark P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark P

Great stay.

This was an amazing stay. Will definitely be back.

Waterside Escape se terugvoer

Thank you for your kind words. We look forward to welcoming you as guests again.
Regards
Mark and Tania

Waterside Escape
Dialouise T - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dialouise T

Paradise.

Heerlik gebly! Woonstel is stunning! Bitter skoon en ruim.

Waterside Escape se terugvoer

Baie dankie vir jou fantastiese resensie, Dialouise. Dit was 'n voorreg om julle as gaste te ontvang. Hoop ons sien julle gou weer!
Groete Mark en Tania

Waterside Escape
Nadine S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine S

Amazing!

Always amazing with the only wish that we could stay longer. Thank you.

Waterside Escape se terugvoer

Hi Nadine, thank you for your review. It was a pleasure hosting you at Waterside Escape and we hope to see you again soon. Regards, Mark and Tania.

Waterside Escape
Zack L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zack L

Baie lekker gekuier.

Geen klagtes nie, alles was perfek. Baie dankie.

Waterside Escape se terugvoer

Hi Zack, baie dankie vir resensie ek is baie bly dat jul dit geniet het by 17 Jamaican palms.
Groete
Jeneane

Waterside Escape
Rashieda B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rashieda B

Exceeded our expectations.

Everything was perfect. Very clean and neat. We had everything available at our disposal to make it feel like a home away from home. It is child-friendly as well. What a wonderful hostess who made everything comfortable and even took us for a boat cruise. Definitely going back.

Waterside Escape se terugvoer

Hi Rashieda, thank you for the nice review. Was lovely having you as guests at 17 Jamaican palms.
Look forward to your next visit!
Regards
Jeneane

Waterside Escape
Yolandi B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi B

Ongelooflike ontspannende wegbreek in pragtige ligging.

Gashere is so vriendelik en hulpvaardig. Ligging is stapafstand vanaf die strand en restaurante en die kanaal is op jou stoep. Gaan verseker weer besoek.

Waterside Escape se terugvoer

Hi Yolandi, baie dankie vir die mooi resensie.
Was lekker om gaste soos julle te ontvang, dankie ook dat jul ons plekkie so mooi netjies gelos het.
Hoop ons sien julle sommer gou weer.
Groete
Jeneane

Waterside Escape
Ilana H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilana H

Fantasties.

Skoon en het alles wat jy nodig het. Eienaar is baie vriendelik en loop die ekstra myl. Baie hulpvaardig.

Waterside Escape se terugvoer

Baie dankie Ilana vir die mooi woorde waardeer!
Hoop ons sien jul weer in die toekoms.
Groete
Jeneane & Louwrens

Waterside Escape
Wesley S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wesley S

It was amazing, the view and house is well situated, we sat in the lounge with fire on and fished from the deck.

So peaceful and a great place to rest.

Waterside Escape se terugvoer

Hi Wesley, thanks for the nice review. Looking forward to your next stay.
Regards,
Jeneane

Waterside Escape
Salwa M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salwa M

Spectacular.

Everything was absolutely perfect. Better than expected. Perfect location.

Waterside Escape se terugvoer

Hi Salwa, thank you for the nice review. Hope to see you again soon. Regards, Jeneane.

Waterside Escape
Paola J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Paola J

Fantastiese naweek.

Ons het 'n fantastiese naweek gehad. Die eenheid het alles gehad wat ons nodig gehad het en so baie om binne die kompleks te doen. Almal is so vriendelik, gaaf en behulpsaam. Ons gaan beslis weer!

Waterside Escape se terugvoer

Hi Paola, baie dankie vir mooi resensie. Sien uit om julle weer te ontvang as gaste by 17 Jamaican Palms!

Waterside Escape
Vincent P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vincent P

Excellent.

Fabulous place with awesome view. Really comfortable place in awesome surroundings.

Waterside Escape se terugvoer

Thank you Vincent, for the great review. Hope to see you again soon.

Waterside Escape
Elizna S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizna S

Baie lekker gebly.

Plek is skoon en netjies en alles is daar wat jy nodig het. Dankie.

Waterside Escape se terugvoer

Baie dankie Elizna vir die resensie, waardeer!
Wil ook baie dankie sê dat julle ons plekkie so netjies gelos het, was n plesier om gaste soos julle te kon ontvang.
Groete
Jeneane

Waterside Escape
Romantha B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Romantha B

Ek het 'n stukkie van hart hier verloor, die rustigheid en kalmte.

Vriendelikheid, pragtig, rustigheid vir die siel. Dit sal beslis nie die laaste kuier wees nie. Ons het regtig die wegbreek baie geniet. Tien uit tien vir 17 Jamaican Palms.

Waterside Escape se terugvoer

Hi Romantha, baie dankie vir die wonderlike resensie! Ons sien uit om jul weer te ontvang en verseker volgende keer vir n 'cruise' op die kanaal te neem.
Groete
Jeneane

Waterside Escape
Nadine S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine S

Wonderful and peaceful.

Spotlessly clean, easy check in. Spectacular views and able to swim in the canal. Very peaceful. We had everything we needed. We will definitely be back. Wish we had booked for longer. Thank you for a memorable holiday.

Waterside Escape se terugvoer

Hi Nadine, baie dankie vir die pragtige resensie. Baie bly julle het jul tydjie geniet, en ons sien uit om jul weer te ontvang.
Groete
Jeneane

Waterside Escape
Gary A - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary A

Beautiful, relaxing, comfortable.

Was a beautiful location on the canal, the house had everything a family needed to live comfortably on holiday, was very well baby-proofed for small kids, and safe. Perfect house for a getaway.

Waterside Escape se terugvoer

Thank you Gary, for the lovely review. We are very happy you enjoyed your stay, and hope to see you again soon.

Waterside Escape
Francois I - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois I

Uitstekende ligging. Jy stap 'n draai en spring in die kanaal om af te koel. Ons het heerlik gerus en ontspan.

Lieflike sonskynweer gehad. Die plek is netjies. Net die kombuis en sitkamervloer was nie skoon nie. Jy stap een draai kaalvoet en voete is pikswart onder. Ek het vloer 3 keer gewas voor skoon. Lieflike binnebraai wat ons geniet het.

Waterside Escape se terugvoer

Hi Francios, baie dankie bly julle het jul tydjie geniet. Jammer oor die vloere, moet iets wees wat die skoonmaak dienste gebruik om mee te was. Ek het dit onder hul aandag gebring nou.
Groete
Jeneane

Waterside Escape
Estelle R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle R

Ons het die kuier baie geniet.

Die eenheid is baie netjies en goed toegerus. Personeel was baie vriendelik en behulpsaam met bespreking.

Waterside Escape se terugvoer

Baie dankie Estelle, bly om te hoor julle het die verblyf geniet.
Groete
Jeneane

Waterside Escape
Gert G - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert G

Our Stay at 17 Jamaican Palms was very pleasant and relaxing.

The unit is perfectly located to enhance the waterway living experience. The owners was very friendly, helpful and accommodating that made our stay so much more pleasureful.

Waterside Escape se terugvoer

Hi Hannis, thank you we are happy that you enjoyed your stay! Hope to see you again soon.

Waterside Escape
Ronel G - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel G

Heerlik rustig, 'n absolute moet.

Wat 'n treffer-plek. Woning is pragtig ruim met 'n fantastiese uitsig. Jy kan amper van jou sitkamerbank die vissies in die water sien. Heerlik gebly. Gevoel soos "home away from home". Sal werklik aanbeveel. Daar is alles wat jy nodig het, ons kon vir maklik nog 'n week bly. Baie dankie.

Waterside Escape se terugvoer

Baie dankie Ronel vir die pragtige resensie ons waardeer dit baie. Baie bly dat julle lekker gebly het en hoop om weer van julle te hoor.
Groete
Jeneane

Waterside Escape
Andre B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre B

Alle verwagtinge oortref.

Vir seker ’n moet-sien.

Waterside Escape se terugvoer

Hi Andre, baie dankie ons bly julle het lekker gebly. Hoop ons sien julle binnekort weer. Dankie dat jul ons plekkie so netjies gelos het.
Groete,
Jeneane

Waterside Escape
Riana E - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana E

Lekker gebly

Vriendelike gasvrou.

Waterside Escape se terugvoer

Hi Riana, ek is baie bly om te hoor julle het lekker gebly. Ons hoop ons sien julle sommer gou weer.

Waterside Escape
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Palm-rylaan, Jamaican Palms 17, Marina Martinique, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcce5a38e7fd8692e12d41f85da939d79d12a52b9e367db90cec8ee1232f52bc09e92ee87aeca9e9bd9ba811b3dccc757ecd1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 6) 23 5 1 5 Palm Drive Jamaican Palms 17 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.077584038116 24.917796699406

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang