Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Waterside Escape

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Palm-rylaan, Jamaican Palms 17, Marina Martinique, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Waterside Escape is 'n ruim selfsorg-woonstel vir 4 volwassenes en 2 kinders in Marina Martinique, Jeffreysbaai.

Dié woonstel wat na noord front is op die grondverdieping en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet.

Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, 'n stapelbed en 'n tweede badkamer wat 'n bad en toilet het. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke bring.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien en tuimeldroër.

Die sitarea het 'n TV en internet vir Netflix en Youtube en WiFi is beskikbaar. Dié area lei na 'n ingeboude braai en 'n houtdek wat 'n uitsig oor die kanaal het.

Gaste kan die 2 kano's gebruik. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Die verblyf het ook 'n omsetter.

Jamaican Palms 17 is 500 m vanaf die strand, verskeie restaurante en winkels. Die area bied talle aktiwiteite soos branderplankry, swem, snorkelduik, visvank, walviskyk, sandplankry en perdry.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 mense
1 xDubbelbed
1 xKinderstapelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort
Badkamer 2

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Ongelooflik

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Heinrich F
Gesin met klein kinders
5.0
Baie rustig en kalm. Baie netjiese woonstel met regtig alles wat jy nodig het in die kombuis en braai-area. Mooi uitsig met 'n kalm atmosfeer. Baie le...
Sien meer
Jun 2024
Duanne R
Gesin met klein kinders
5.0
Dit was ongelooflik lekker en kan nie wag vir ons volgende vakansie nie. Ek moet baie dankie sê aan die gasvryheid by die verblyf. Daar was regtig all...
Sien meer
Mei 2024
Mark P
Gesin met tieners
5.0
Great stay. This was an amazing stay. Will definitely be back.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Dialouise T
Gesin met tieners
5.0
Paradise. Heerlik gebly! Woonstel is stunning! Bitter skoon en ruim.
Mrt 2024
Nadine S
Gesin met tieners
5.0
Amazing! Always amazing with the only wish that we could stay longer. Thank you.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Tania Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Palm-rylaan, Jamaican Palms 17, Marina Martinique, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Waterside Escape het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Palm-rylaan, Jamaican Palms 17, Marina Martinique, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcce5a38e7fd8692e12d41f85da939d79d12a52b9e367db90cec8ee1232f52bc09e92ee87aeca9e9bd9ba811b3dccc757ecd1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 6) 23 5 1 5 Palm Drive Jamaican Palms 17 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.077584038116 24.917796699406

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang