Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

17 Kyalanga

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan 20, Kyalanga, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 900 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

17 Kyalanga bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde 3-slaapkamerwoonstel met see-uitsigte. Die woonstel is in die Kyalanga-strandfrontkompleks in Umhlanga geleë.

Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan altesaam 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Hierdie slaapkamer maak oop op 'n balkon vanwaar gaste see-uitsigte kan geniet. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en het toegang tot 'n gastebadkamer met 'n stort en toilet.

Die woonstel beskik ook oor 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea. Die kombuis is toegerus met 'n yskas en 'n oond en stoof, asook 'n wasmasjien vir gaste se gerief. Die sitkamer is toegerus met 'n TV met sekere DStv-kanale en lei na 'n balkon met buitemeubels. Die woonstel het lugversorging vir daardie warm somersdae, en WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n motorafdak vir parkeerplek, en is welkom om die gemeenskaplike swembad in die aangelegde tuin te gebruik. Die woonstel word daagliks skoongemaak, behalwe vir Sondae en openbare vakansiedae. Die promenade loop voor die kompleks, en is gewild vir 'n rustige wandeling of 'n meer energieke draf.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Martin Geverifieer

Eiendomme 74

Resensies 133

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Marinerylaan 20, Kyalanga, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 17 Kyalanga het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan 20, Kyalanga, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAde23a270b911299e10f8e12398643e869f72154af917632783fcf31919009548f609da65f604a8e90bafc41b538121181899?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 20 Marine Drive Kyalanga 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.732278456997 31.083950512759

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang