Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

17 on Duyker

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duyker Eiland-rylaan 17, Duyker Eiland, St. Helenabaai, 7382, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 150 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

17 on Duyker is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis vir 6 volwassenes en 4 kinders in Duyker Eiland in St. Helenabaai.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort, wasbak en 'n toilet. Die ander 2 slaapkamers het koningingrootte-beddens en die slaaparea op die eerste verdieping het 2 slaapbanke vir 4 kinders. Die tweede aparte badkamer het 'n stort en 'n toilet.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n Nespresso-masjien toegerus. Gaste moet egter hulle eie koffiekapsules saambring.

Die sitarea het 'n TV met YouTube en DStv en 'n kaggel. Stapeldeure lei na 'n balkon met braaigeriewe en 'n uitsig oor die see.

WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Die huis is ook met 'n rugsteunbatterystelsel toegerus wat die impak van beurtkrag verminder.

Vredenburg is net 25 km ver, Velddrif en Laaiplek is sowat 27 km ver en Paternoster is 20 km ver.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

4

2 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Amy W
5.0
Relaxing, cozy, incredible. We had an incredible stay, waking up every morning to a stunning ocean view. The house is beautiful, everyt...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Serge G
Saam met vriende
5.0
Beautiful and easy stay. Everything worked well from the check-in to the checkout. Amazing garden and lawn to play for the kids.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2024
Stephnie B
Saam met vriende
5.0
Lekker wegbreekplek. Wat 'n heerlike plek met alles wat jy nodig het en lieflike uitsigte. Ons sal dit beslis aanbeveel.
Sep 2023
Alex N
Gesin met klein kinders
5.0
Fantastiese see-uitsigte. Ons het die vakansie verskriklik geniet met die ongelooflike see-uitsigte en die maklike toegang tot die strand. Die groot g...
Sien meer
Mrt 2023
Melisa C
Gesin met klein kinders
4.8
Beautiful views. I would highly recommend 17 on Duyker. The house looks exactly like the photos and had everything that we needed. We e...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Alycia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Duyker Eiland-rylaan 17, Duyker Eiland, St. Helenabaai, 7382, Wes-Kaap
  • Gaste dink 17 on Duyker het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 150
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 2 150
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duyker Eiland-rylaan 17, Duyker Eiland, St. Helenabaai, 7382, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfc6767e36ad3998290a14f8f00b0faeb4937d9cfc250e42ff8226118ec631fa9a48413bfad06cf2879e169ed85dbc44b9b5f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 150 per nag (plek vir 6) 20 5 1 5 17 Duyker Eiland Drive Duyker Eiland 7382 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.730081001014 17.917762505117

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang