Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

17 on Fairway

Selfsorg
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fairway-weg 17, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R4 400 per nag (plek vir 13)

Beskrywing

17 on Fairway is 'n pragtig ingerigte selfsorgvakansiehuis op Southbroom Gholfbaan en is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na ontspannende vakansieverblyf.

Dié huis met lugversorging bied slaapplek aan 8 volwassenes en 5 kinders en beskik oor 6 slaapkamers en 5 badkamers. Die eerste 2 slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer, een met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet, en die ander met 'n stort-oor-bad. Die derde slaapkamer het 'n enkelbed en 'n stapelbed wat albei slegs vir kinders geskik is. Daar is 'n koninggrootte-bed in die vierde slaapkamer en die vyfde slaapkamer het 2 enkelbeddens vir kinders. Die laaste kamer het 'n dubbelbed. Twee van die gedeelde badkamers het 'n stort en die derde badkamer het 'n bad. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eet- en sitareas het gemaklike sitplek en 'n TV. Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met gemaklike sitplek, 'n etenstafel en braaigeriewe. Die area kan met glasdeure afgesluit word. WiFi is beskikbaar.

Verder het die verblyf 'n swembad, 'n welige tuin, uitsigte oor die gholfbaan en die see in die verte, 'n kragopwekker en bykomende watertenks vir enige onderbrekings. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die verblyf is naby plaaslike geriewe soos winkels, restaurante en strande.

Kamer-opset

Kapasiteit: 13 Aantal kamers: 6 Aantal badkamers: 5
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 mense
1 xKinderbed vir 1
1 xKinderstapelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
2 xKinderbed vir 1
Slaapkamer 6
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Badkamer 3

Stort, Toilet
Badkamer 4

Stort, Toilet
Badkamer 5

Bad, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv

Ligging

  • Fairway-weg 17, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 400
per nag (plek vir 13)
Vanaf
Vanaf R4 400
per nag (plek vir 13)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fairway-weg 17, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8c9139872b042bc9460060217e6acd91d8a86aa1b094ff3420443511439723267aebf685fef8d7ea6e283d8ee9305312b223?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 400 per nag (plek vir 13) 17 Fairway Road Southbroom 4277 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -30.925101 30.3157489

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang