Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

17 Ramsgate Dunes

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rob Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir 17 Ramsgate Dunes
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Reshmi B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Reshmi B

Beautiful holiday apartment.

Lovely stay, awesome views.

Cenessa E - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cenessa E

Absolutely wonderful!

Best accommodation we have had on the South Coast. It's a home away from home, with absolutely everything you might need in the house at your disposal. Loved everything about the accommodation and the complex and will definitely be coming back soon.

Justin D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justin D

Huis weg van die huis af!

17 Ramsgate Dunes is die perfekte akkommodasie vir 'n gesin wat vakansie wil hou aan die suidkus van Kwa-Zulu Natal. Dit spog met 'n stil en rustige atmosfeer, pragtige see-uitsig, ruim kamers en leef area, 'n kombuis wat ten volle toegerus is, 'n skottelgoedwasser wat 'n groot aanwins is vir Ma wat ook bietjie wil rus, voldoende badkamers, lieflike stoep vir braai en kuier, sekuriteit wat gemoedsrus aan jou verseker, 'n groot watertenk indien daar nie water in die area beskikbaar is nie, gemeenskaplike swembad area en 'n semi-privaat strand wat stapafstand van die eenheid af is. Buiten met die bogenoemde is die huis professioneel gemeubileer en het die eienaar selfs seker gemaak dat daar 'n DStv-Premium-pakket beskikbaar is, asook bordspeletjies en speelkaarte vir indien die gesin nie TV wil kyk nie. Daar is ook 'n boekrak met interessante boeke beskikbaar vir die boekwurms, en 'n rak vol DVDs en 'n DVD speler vir die fliekvlooie. 17 Ramsgate Dunes is werklik 'n huis weg van die huis af en kan gerus oorweeg word - die billike akkommodasieprys is natuurlik dan ook die kersie op die koek.

Rajendran A - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rajendran A

Perfect holiday.

Top destination private and peaceful close to beaches and lovely accommodation.

17 Ramsgate Dunes se terugvoer

Thank you, Rajendran, for the very nice review. It is greatly appreciated.
Rob

17 Ramsgate Dunes
Vanaf
Vanaf R1 190
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 190
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 17 Ramsgate Dunes, Marine-rylaan, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1PaBJZ9o5iNM7EUCT0HAAOeZbrlKCWeJJsMEXm2Y1PdEPBicm2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 190 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 17 Ramsgate Dunes Marine Drive 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.906162369223 30.335541235704

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang