Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

17 Shades

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Weaver-singel 23, The Shades, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 550 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

17 Shades is 'n lieflike selfsorg-vakansiewoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Umhlanga. Dit is ideaal vir 'n kuswegbreek saam met familie en vriende aangesien hierdie eenheid net 'n entjie vanaf die strand is.

Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus is. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n balkon met 'n tafel en stoele, asook 'n ingeboude braai. Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe. Veilige onderdakparkeerplek is in die kompleks beskikbaar. Hierdie verblyf is stapafstand vanaf winkels en restaurante.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Martin Geverifieer

Eiendomme 75

Resensies 129

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Weaver-singel 23, The Shades, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Weaver-singel 23, The Shades, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAba85116e5b608e0c1b5331f233ec2789ff1fd21b821c7191736c6f6a0c63175bbc7b8656f581e268fb9213f79f73a75879b3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag (plek vir 4) 23 Weaver Crescent The Shades 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.7214774 31.0863194

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang