Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

17 Stella

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 67 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Rene B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Ons sou langer wou bly. Verkeer, diens, gasvryheid was puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Uitstekende plek met uitmuntende diens. Sal graag die resensie wil begin om baie dankie te sê vir Willie, hy is 'n ongelooflike mens en het uit sy pad gegaan om te verseker dat ons verblyf voldoen het aan alle vereistes. Die woonstel is ten volle toegerus, baie skoon, die beddegoed was daagliks geruil. Baie privaat en veilig met ons eie gasbraaiertjie wat ook daagliks skoon gemaak was. Die woonstel het 'n pragtige see-uitsig en is 'n kort stap vanaf die see, naby 'n aantal uiteetplekke en winkels. Ons het ook heerlik gekuier by die perseel se swembad en die area was in 'n uitstekende toestand. Dit was verseker een van ons beste vakansies en 17 Stella is die enigste plek wat ons sal bespreek wanneer ons weer Ballito toe gaan, sal dit hoog aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willie
17 Stella
Sjoe Michael, baie dankie vir so 'n pragtige resensie! Julle was beslis ook uitstekende en aangename gaste. Ons hoop werklik om julle weer hier by ons te kan verwelkom, en sal ons beste doen om ook vir julle die beste weer te bestel! Ons hoop julle het 'n wonderlike jaar vorentoe. Tot volgende keer, Willie en Sonette.

Pieter B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Plek is baie gerieflik en bekostigbaar. Ons het baie lekker gerus en gebly. Willie het vir seker gemaak ons is baie gerieflik. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willie
17 Stella
Groot plesier, Pieter, en dit was lekker om julle hier te hê. Ons hoop om julle binnekort weer hier te ontvang vir 'n langer wegbreek. Willie en Sonette

Colin F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Amazing peaceful stay. What a fantastic unit, neat and tidy, has everything to make your stay amazing. Lovely views from all the viewing decks. Well situated to shops and the beach is a short walk. Wille made sure we had everything we needed and liked the Nespresso machine. Would highly recommend this unit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willie
17 Stella
Thank you for the lovely review, Colin, and be assured that we thoroughly enjoyed your stay here as well. You were very considerate guests, and we really hope to see you back here soon. Kind regards, Willie, Sonette and Nqaba

Francois D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Goed toegerus, goeie ligging en 'n lekker rusplekkie. Die woonstel is uitmuntend en baie goed toegerus. Willie laat sy gaste baie tuis voel met 'n persoonlike verwelkomingsbrief. Al die geriewe en gebruike van die perseel word ten volle vir 'n mens verduidelik, asook gee Willie 'n paar wenke en voorstelle vir 'n mens se genot tydens die verblyf daar. Baie dankie vir jou uitstekende gasvryheid en ons sien uit om weer 'n draai te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecil C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Affordable. Peaceful. Neat. Safe. Value for money. What a lovely weekend we had. On arrival, Willie met us by our vehicle with a friendly and warm welcome. Willie took us into the unit and showed us exactly what we needed to know regarding appliances, lighting, television and security. We also got a quick rundown of what is available in the area and how to get there. Willie was always available for questions and requests, and he is very accommodating. The sunrise from the upper level terrace is amazing, especially with a good coffee in hand. When we want to go back to Ballito for another breakaway weekend, I will not even look at other places. Thank you, Willie. Hope to see you soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willie
17 Stella
Haai Cecil, die resensie is wonderlik, en julle was sulke aangename gaste dat dit baie maklik was om vir julle goeie diens te gee. Ek hoop regtig dat ons julle binnekort weer hier sal sien! Baie groete en mooi loop vorentoe, Willie en Sonette

Lisle B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Dit is net wow! Baie mooi en baie lekker gewees. Ag, dit was so lekker gewees! Mooi en skoon en presies soos die foto's op jul webblad. Baie, baie dankie aan Willie, jy is super. Ons gaan definitief jou plek aanbeveel en definitief weer by jou draai. Dankie weer eens vir jou gasvryheid!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willie
17 Stella
Ag baie dankie vir die mooi resensie! En wees verseker dat dit 'n plesier was om julle hier te hê. Ons hoop om julle gou weer hier terug te sien, en onthou dat julle nog die braai moet toets. Groete en baie sterkte met die panele.

Charise C
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Pragtige en skoon. Alles wat jy nodig het en nog meer. Baie lekker gebly. Rustige buurt, naby die see. Willie is 'n uitstekende host. Dit het gevoel ek is by my eie plekkie. Plek is baie netjies en modern. Ek sal beslis weer daar tuisgaan. WiFi is goed. Alles was uitstekend. Dankie vir jou vriendelikheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willie
17 Stella
Baie dankie, Charise. Dit is heerlik om te sien dat julle dit hier geniet het - ten spyte van die swak weer. Ek hoop regtig ons sien julle binnekort weer, en dankie dat julle sulke aangename gaste was. Groete, Willie en Sonette

Carel P
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Ek het 19 nagte gekuier. Willie, die eienaar, is 'n uitstekende gasheer. Die ligging van die eiendom is stil en rustig met 'n uitsig van die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willie
17 Stella
Baie dankie vir die mooi resensie! Maar 'n baie groter dankie dat julle sulke aangename gaste was! Ons hoop regtig dat ons julle weer hier sal sien. Miskien vir die nuwe kleinkind se eerste verjaarsdag? Of selfs vroeër as dit. Sterkte en mooi loop vorentoe, Willie en Sonette

Lizl R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Het baie lekker gebly. Sal volgende keer langer bly. Sal enige tyd weer by 17 Stella bly. Die plek is netjies en 'n mooi uitsig. Dit wat jy sien op die foto's is wat jy kry. Dankie vir julle gasvryheid, Willie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willie
17 Stella
Hallo Lizl, en dankie vir jou mooi resensie. Ek is baie bly om te hoor dat julle dit geniet het hier by ons, en ons verwelkom julle beslis met ope arms wanneer julle weer wil kom. Mooi loop intussen.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Willie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 67

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 070
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 070
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stella-weg 17, Ballito, Dolfynkus, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAded0e2e790c63ee95c242089eb7026e647810aa403b0daf1864275498ca970334edfc21a8554689fc7cd26ffbeabc5e08de9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 070 per nag (plek vir 2) 67 5 1 5 17 Stella Road Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -29.5357816 31.2153774

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang