Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

17 Stella

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Willie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 58

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 58 resensies vir 17 Stella
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Cecil C - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecil C

Affordable. Peaceful. Neat. Safe. Value for money.

What a lovely weekend we had. On arrival, Willie met us by our vehicle with a friendly and warm welcome. Willie took us into the unit and showed us exactly what we needed to know regarding appliances, lighting, television and security. We also got a quick rundown of what is available in the area and how to get there. Willie was always available for questions and requests, and he is very accommodating. The sunrise from the upper level terrace is amazing, especially with a good coffee in hand. When we want to go back to Ballito for another breakaway weekend, I will not even look at other places. Thank you, Willie. Hope to see you soon.

17 Stella se terugvoer

Haai Cecil, die resensie is wonderlik, en julle was sulke aangename gaste dat dit baie maklik was om vir julle goeie diens te gee. Ek hoop regtig dat ons julle binnekort weer hier sal sien! Baie groete en mooi loop vorentoe, Willie en Sonette

17 Stella
Lisle B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisle B

Dit is net wow! Baie mooi en baie lekker gewees.

Ag, dit was so lekker gewees! Mooi en skoon en presies soos die foto's op jul webblad. Baie, baie dankie aan Willie, jy is super. Ons gaan definitief jou plek aanbeveel en definitief weer by jou draai. Dankie weer eens vir jou gasvryheid!

17 Stella se terugvoer

Ag baie dankie vir die mooi resensie! En wees verseker dat dit 'n plesier was om julle hier te hê. Ons hoop om julle gou weer hier terug te sien, en onthou dat julle nog die braai moet toets. Groete en baie sterkte met die panele.

17 Stella
Charise C - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charise C

Pragtige en skoon. Alles wat jy nodig het en nog meer.

Baie lekker gebly. Rustige buurt, naby die see. Willie is 'n uitstekende host. Dit het gevoel ek is by my eie plekkie. Plek is baie netjies en modern. Ek sal beslis weer daar tuisgaan. WiFi is goed. Alles was uitstekend. Dankie vir jou vriendelikheid.

17 Stella se terugvoer

Baie dankie, Charise. Dit is heerlik om te sien dat julle dit hier geniet het - ten spyte van die swak weer. Ek hoop regtig ons sien julle binnekort weer, en dankie dat julle sulke aangename gaste was. Groete, Willie en Sonette

17 Stella
Carel P - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel P

Ek het 19 nagte gekuier.

Willie, die eienaar, is 'n uitstekende gasheer. Die ligging van die eiendom is stil en rustig met 'n uitsig van die see.

17 Stella se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie! Maar 'n baie groter dankie dat julle sulke aangename gaste was! Ons hoop regtig dat ons julle weer hier sal sien. Miskien vir die nuwe kleinkind se eerste verjaarsdag? Of selfs vroeër as dit. Sterkte en mooi loop vorentoe, Willie en Sonette

17 Stella
Lizl R - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizl R

Het baie lekker gebly. Sal volgende keer langer bly.

Sal enige tyd weer by 17 Stella bly. Die plek is netjies en 'n mooi uitsig. Dit wat jy sien op die foto's is wat jy kry. Dankie vir julle gasvryheid, Willie.

17 Stella se terugvoer

Hallo Lizl, en dankie vir jou mooi resensie. Ek is baie bly om te hoor dat julle dit geniet het hier by ons, en ons verwelkom julle beslis met ope arms wanneer julle weer wil kom. Mooi loop intussen.

17 Stella
Melinda K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda K

Lovely.

Our stay was very pleasant, and the owner of the guest house was very helpful.

17 Stella se terugvoer

Hi Melinda. Baie dankie vir die mooi resensie. Dis jammer dat julle nie hier was vir 'n vakansie nie, maar ons hoop om julle volgende keer te verwelkom vir 'n lekker wegbreek. Sterkte en voorspoed vorentoe. Willie en Sonette

17 Stella
Jolene M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolene M

Very enjoyable.

Lovely apartment with a cozy bed, amazing shower, great views. Everything was exactly as shown in the pictures. Very safe and welcoming. Owner was very kind and helpful. Will visit again.

17 Stella se terugvoer

Hallo Jolene. Baie dankie vir 'n mooi resensie van julle af! Ons waardeer dit. En julle was regtig 'n plesier om hier te hê ook. Ons hoop om julle weer terug te verwelkom by ons. Beste wense vir julle, Willie en Sonette.

17 Stella
Jade C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jade C

Relaxed.

I would highly recommend staying at 17 Stella!

17 Stella se terugvoer

Hi Jade, and thank you for the nice review! We can happily also say that we will welcome you back with open arms in the future. It was a pleasure to have you here. Kind regards, Willie and Sonette

17 Stella
Jason D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jason D

Uitstekende verblyf, gaan vir seker weer boek. Baie netjies en skoon een van die.

Uitstekende verblyf, gaan vir seker weer boek. Baie netjies en skoon een van die beste plekke wat ons besoek het.

17 Stella se terugvoer

Baie dankie vir die resensie Jason! Ons het baie geniet om julle ook hier te hê, en sal julle beslis weer hier verwelkom. Baie groete, Willie en Sonette

17 Stella
Sharon V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon V

Relaxed, happy, safe, enjoyed!

Wow wow wow! What a beautiful apartment with beautiful hosts! We were treated like royalty, and if you want to know more, go and experience this for yourselves. Wi-Fi worked perfectly, and we didn't even notice when there was load shedding. The apartment was spacious, clean, and neat. The bedding and towels were squeaky clean. We have been to over 25 self-catering apartments in the past 2 years, and 17 Stella has surpassed them all. The views from the 3 different decks were absolutely stunning and breathtaking. I would recommend 17 Stella to anyone. No doubts here! Baie geluk!

17 Stella se terugvoer

And a big wow from us to you as well, Sharon and Leo! You were wonderful guests, so totally undemanding, and you seemed to enjoy every minute of your stay here. We saw you coming back from the beach - happy. Coming back from the Farmers Market - happy. And enjoying our facilities - always happy. We really do hope to see you back here in future! Willie and Sonette.

17 Stella
Andries K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries K

Dankie Willie. Alles was regtig perfek!

Dit was vreeslik lekker. Alles was 100%.

17 Stella se terugvoer

Beste Andries. Dit was vir ons baie aangenaam om jou hier te hê as 'n gas. Ons gee beslis vir jou ook 5 sterre! Jy was 'n plesier en altyd 'n aangename persoon. Ons hoop om jou weer hier by ons te kan huisves. Baie groete en mooi loop vorentoe, Willie en Sonette

17 Stella
Mark H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark H

Fantasties.

Ek kan 17 Stella aanbeveel, van klientediens tot netheid alles 10/10. Sal weer daar besoek.

17 Stella se terugvoer

Baie dankie, Mark. Ons gee julle ook volpunte as gaste en hoop dat ons julle weer hier by ons sal kan verwelkom.

17 Stella
Belinda M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda M

What a lovely place, stunning views and spacious room.

I had a lovely stay and the owner was very welcoming, friendly and helpful. The room was nice and spacious with a big shower and kitchenette.

Vusumuzi M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vusumuzi M

Cool.

Cool, peaceful good place to recharge for daily challenging life.

Kagiso M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kagiso M

Blissful with the most gorgeous view.

I had an absolutely pleasant and safe stay. As a single female traveller, the place was safe, and my car had secure parking space as well. The host was most welcoming and really let me have free rein on the use of the common areas. I really enjoyed my stay.

17 Stella se terugvoer

Hi Kagiso, and thank you for your review. We enjoyed your stay very much as well. I am concerned about the 4-star rating on neatness though. Can you please tell me what you did not like? We really would like to correct that if we can. We hope that we will see you back here soon. Kind regards, Willie and Sonette

17 Stella
Francois V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Francois V

Fantastiese verblyf, uitsig en netjies en skoon.

Ons het verskriklik baie lekker gebly by 17 Stella. Willie het dit so aangenaam gemaak en ons so tuis laat voel. Skoon, netjies en wat 'n uitsig oor die see. Sal enige tyd weer daar gaan bly. Baie dankie Willie en Ngaba dat julle so mooi na ons omgesien het.

17 Stella se terugvoer

Dankie vir die resensie! Dit was 'n plesier om julle hier te hê en ons hoop regtig om julle weer hier te sien. Ek is bietjie bekommerd oor die 2 sterre vir veiligheid? Wat was die probleem daarmee, en wat kan ek doen om dit te verbeter? Baie groete en mooi loop.

17 Stella
Ben B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Ben B

Gesondheidsrisiko - behoort nie beskikbaar te wees om in te slaap nie.

As jy hou van die muf wat jou longe besoedel, is hierdie die plek vir jou. Alhoewel die eienaar vriendelik is en die plek presies lyk soos sy fotos, kan die fotos jou nie vertel van die muf reuk wat daar hang nie (klonte & opstygende vog). Ons het met moeite 1 van die 3 aande waarvoor ons betaal het daar geslaap, onder die duvet wat nie eers oorgetrek was nie. Ons kon letterlik nie vinnig genoeg daar wegkom nie.

17 Stella se terugvoer

Hallo Ben
Ek is verbaas dat jy van 'muf reuk', met 'klonte en stygende vog' kan praat. Ek dink jy verwar ons woonstel met 'n ander plek, want daar is beslis glad nie so iets by ons nie.
Wat ons wel het is die reuk en geur van die see, wat baie naby aan ons is. Het jy dit moontlik ervaar? Ek sien dat jy erg ly aan hooikoors en sinus, want daar was 'n half-leë pakkie Ceticit tablette ('Hay fever & Allergy Relief') in die asblik na julle vertrek het. Moontlik was dit die probleem?
Dan wil ek jou daarvan bewus maak dat ons glad nie 'n 'duvet' op die bed het nie. Ons trek die bed altyd skoon oor met 'n paslaken, dan 'n bo-laken, en dan 'n trooster (Comforter) van baie hoë gehalte. Dit het 'n mooi geplooide ontwerp, maar dit is beslis nie 'n 'duvet' wat oorgetrek moet word nie. Die algemeen aanvaarde gebruik is dat gaste tussen die lakens sal ingly, en nie slegs onder die trooster slaap nie. Die bo-laken is juis daar om die delikate trooster te beskerm en skoon te hou. Weereens wonder ek of jy dink aan 'n ander plek?”
Toe julle inklok het jy reeds vir my verduidelik dat julle reeds verlang huis toe, want julle was lank in die Drakensberg (en moontlik elders ook). Dit het egter as 'n skok gekom toe julle een dag later wou huistoe gaan. Moontlik was die vakansie te lank? Ten spyte daarvan, het ons julle terugbetaal vir die ongebruikte tyd, hoewel dit nie volgens die huur-reels vir ons woonstel is nie.

17 Stella
Jan N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan N

Puik, uitstekend, vriendelik, behulpsaam.

Eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Baie lekker gebly en sal vir seker enige iemand aanraai om van 17 Stella gebruik te maak.

17 Stella se terugvoer

Baie dankie Jan! Ek sien jy skryf namens jou dogter en haar vriendin. Hulle (en jyself) is natuurlik ook enige tyd weer welkom hier. Hulle moet net volgende keer die sonbrand room onthou, want sjoe, hulle het lelik verbrand op die strand. Ons het hulle baie jammer gekry! Baie geseënde Kersfees en 'n wonderlike 2024 vir julle almal. Willie en Sonette

17 Stella
Cj P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cj P

Heerlike vakansie in die mooiste plekkie.

Ons het ongelooflik lekker hier gebly. Die plekkie was skoon en netjies en toegerus met alles wat ons moontlik sou kon nodig hê. Willie is ongelooflik behulpsaam en vriendelik. Sal vir seker elke keer hier bly as ons in die area is.

17 Stella se terugvoer

Baie dsankie vir die mooi resensie CJ. En julle sal altyd baie welkom wees Dit was 'n plesier om julle hier te hê. Net jammer ons kon nie beter weer vir julle gee nie. Volgende keer sal ons weer probeer. Baie groete en voorspoed, Willie en Sonette

17 Stella
Tonie P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tonie P

Quality for your money.

Friendly, neat, close by. Excellent facilities.

17 Stella se terugvoer

Hallo Tonie, en baie dankie vir die resensie, maar meer belangrik - dat julle by ons kom inklok het. Ons hoop regtig dat ons vir jou en Judy weer hier sal sien, en hopelik vir 'n ordentlike vakansie. Baie voorspoed vir julle verder, Willie en Sonette

17 Stella
Lizette V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette V

Vriendelike gasheer, skoon en netjies.

Die woonstel/huis is baie skoon en netjies. Alles is baie goed deurdink en prakties uitgelê. Ons het niks kortgekom nie, al die kombuis toebehore is beskikbaar, haardroër in die badkamer, genoeg warm water ens.

17 Stella se terugvoer

Hallo Lizette, en wat 'n plesier om gasste soos julle hier te kon kry! Ons hoop regtig om julle weer binnekort hier te ontvang vir 'n goeie vakansie. Baie voorspoed vorentoe, Willie en Sonette

17 Stella
Hanco S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanco S

Ek en my vrou het vir die langnaweek gekuier.

Uitstekende plek, vriendelike diens en skoon. Ons sal weer terug wees.

17 Stella se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie Hanco! En ek moet sê dat julle ook 'n plesier was om hier te huisves. Ek hoop werklik ons sien julle weer hier, en met mooier weer volgende keer. Geseënde jaar verder vir julle,
Willie en Sonette

17 Stella
Naomi C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi C

Ons wens ons kon langer bly!

Ons is so bly dat ons plek kon kry by 17 Stella. Willie verwelkom jou hartlik en gee al die inligting wat jou help om rustig en heerlik vakansie te hou! Die woonstel is netjies en gerieflik ingerig met alles wat nodig is vir 'n selfsorg vakansie. Restaurante, winkelsentrum en natuurlik die strand is alles gerieflik naby. Die klank van die branders het ons snags aan die slaap gesus en ons het die uitsig baie geniet. Die sonsopkoms oor die see is lieflik en 'n mens moet foto's neem daarvan - jy kry boonop 'n vars gemaalde koppie koffie ook! Die twee nagte was net te kort! Dankie vir die vriendelike ontvangs en die sorg tydens ons verblyf, Willie.

17 Stella se terugvoer

Hi Naomi
Ons is so bly dat julle dit geniet het by ons hier. Ek dink die voëls het 'n spesiale opvoering vir jou kamera opgestel.
Baie dankie vir die mooi resensie, en ons hoop julle kom gou weer vir 'n langer tyd ook.
Groete en voorspoed, Willie en Sonette

17 Stella
Marscha V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marscha V

Iets om te onthou.

Oom Willie was vreeslik vriendelik en gasvry. Die kamer was skoon en netjies en die uitsig is iets om nie te vergeet nie. Hulle het ons so mooi akkommodeer en ons sal die plek beslis vir ons vriende en familie voorstel. Baie dankie dat julle ons wegbreek so lekker gemaak het.

17 Stella se terugvoer

Beste Marsha
Dankie vir die mooi resensie! Ons is jammer dat julle laaste dag sulke goor weer was, maar darem was die res van julle tyd pragtige weer. Volgende keer wil ons daardie groot vis sien!
Mooi dinge vir julle, Willie en Sonette

17 Stella
Pieter V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Aangenaam

Aangenaam en gerieflik.

17 Stella se terugvoer

Baie dankie Pieter, dit was regtig aangenaam om julle hier te kon huisves. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Alleas wat mooi is, Willie en Sonette

17 Stella
Nomfundo M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nomfundo M

We had a great weekend at 17 Stella.

I'd recommend it to anyone who wants to visit Ballito. Willie welcomed us with lots of love.

17 Stella se terugvoer

Hi Nomfundo, what a pleasure it was to see you enjoy your time here with us.
We hope to see you back here quickly.
Kind regards
Willie and Sonette

17 Stella
Trenisha D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trenisha D

It was amazing, I wished I could have stayed longer.

The welcome I received was awesome, the stay was nothing short of amazing. I was comfortable and felt very safe and the owner was a real gentleman not forgetting his wife and adorable dogs.

17 Stella se terugvoer

Hi Trenisha, and an absolute pleasure it was to have you here. It's wonderful to see that our guests enjoy the facilities we offer. And that you feel as safe here as we do ourselves. Minnie said she misses the love you gave her as well. We all hope to see you back in the future.
Kindest regards, Willie and Sonette

17 Stella
Chris D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris D

Dit was 'n ongelooflike lekker vakansie en 17 Stella het 'n groot bydrae tot ons lekker vakansie gemaak!

17 Stella het ons verwagtinge oortref! Alles was tops en kan hulle vir enige iemand aanbeveel wat 'n lekker vakansie in Ballito wil ervaar. Willie het ons vriendelik verwelkom, en was altyd gewillig om ons te help. Diens was tops, met daaglikse skoonmaak (en die heerlike Nespresso bederf!) Stap-afstand van die strand met ñ beeldskone uitsig van die see! Ons sal verseker weer 17 Stella kom besoek. Dankie Willie vir julle top diens en dat julle ons tydjie in Ballito so lekker gemaak het!

17 Stella se terugvoer

Wat 'n heerlike resensie om te lees! Julle moet besef dat ons dit regtig geniet om seker te maak dat ons gaste net die beste vakansie moontlik hier ervaar. Ons is trots op ons plekkie hier, en hoop om julle gou weer te verwelkom. Onthou dat ek ook katrolle diens.....
Baie groete, Willie en Sonette

17 Stella
Janine M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine M

Heerlike en private seeverblyf.

Alles en meer as wat ons verwag het. Sentraal, naby die see en baie veilig. Private en gesellige woonstel met alles wat benodig word. Heerlike swembad en private dekstoele om te onstpan.

17 Stella se terugvoer

Beste Janine
Dis sommer 'n heerlike resensie, en ons is baie bly dat julle ons plek so geniet het. Dit verdubbel ons genot wanneer ons gaste al die fasiliteite so geniet. Ons wens julle alle voorspoed en geluk toe, en hoop om julle gou weer hier te verwelkom, Willie en Sonette

17 Stella
Gerrit En Gwen S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit En Gwen S

Pragtige plek, getrou aan foto's. Wow.

Willie en Sonette is baie gasvry. 17 Stella het selfs nog meer in as wat die foto's wys. Dis 'n pragtige selfsorgeenheid wat uiters skoon en veilig is. Lieflike uitsig en veilig. Heerlike seep en room. Word daagliks gediens. WiFi is puik. Sal vir seker ons eerste keuse vir Ballito wees.

17 Stella se terugvoer

Hallo Gwen en Gerrit
Dit is lekker om sulke woorde te kry, en dit was heerlik om julle hier te verwelkom.
Ons is baie bly dat julle ons fasiliteite ook so geniet het.
Ons hoop om julle gou weer hier te sien.
Baie groete en voorspoed, Willie en Sonette

17 Stella
Martie B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie B

Excellent on all fronts!

Willie was an excellent host looking after our every need. The dry towel every day was brilliant. Load shedding is not a problem as they are geared for it. Will definitely stay there again.

17 Stella se terugvoer

Hallo Martie
Dit was heerlik om julle hier te hê vir julle vakansie! Julle was net 'n plesier hier, en julle het te veel self gedoen in die woonstel. Ons het amper geen werk gehad met die daaglikse skoonmaak nie. Ons hoop regtig om julle weer hier te sien. Alles van die mooiste vir julle, Willie en Sonette.

17 Stella
Lynette P - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette P

Netjies, gasvry, alles wat nodig is.

Baie dankie Willie vir 'n pragtige, netjiese 17 Stella. Ons het heerlik gerus by julle. Sterkte met julle nuwe gesinseenheid. Ons sien uit na die volgende vakansie.

17 Stella se terugvoer

Dagsê Lynette
Dit was regtig lekker om julle hier te hê. Julle was wonderlike gaste, en ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms te verwelkom. Dankie vir die mooi resensie, en sterkte vir die res van die jaar vir julle.
Baie groete, Willie en Sonette.

17 Stella
Phumla Z - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phumla Z

It was super perfect, the owners are so kind.

It's a beautiful place that is clean has a nice view and the most nice thing about the place is it is safe and it's near the mall, garage and places to eat. I had a great time at 17 Stella may they continue to be as good as they are, I felt at home and welcomed.

17 Stella se terugvoer

Hallo Phumla, and thank you for a very nice review. It was an absolute pleasure to have you here, And it is very gratifying when our guests really make use of the facilities and enjoy doing so.
We hope to see you back soon.
Kind regards,
Willie and Sonette

17 Stella
Daniela P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniela P

Absolutely amazing.

From the owners to the accommodation, it was the best accommodation we've had in a long time. The owners are extremely helpful and accommodating and so hospitable. The dogs on the property were a bonus for us and the amenities were top notch. Would definitely go back.

17 Stella se terugvoer

Wow, thanks for the kind words, Daniela. We certainly do hope that we will see you here again, and next time hopefully for longer than 3 nights.
Wishing you a wonderful 2023.
Willie and Sonette

17 Stella
Pieter D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D

Baie lekker en mooi plek.

Eienaars is vriendelik en die skoonheid is top notch, het self tot jou eie alarmstelsel met sensor rondom jou kamer.

17 Stella se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie Pieter. Dit was 'n plesier om julle hier te ontvang en te akkommodeer. Dit was net jammer dat julle so gou in die nuwe jaar terug huis toe gegaan het. Ons hoop om julle gou weer hier te sien.
Voorspoed vir 2023.
Willie en Sonette

17 Stella
Karin F - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin F

Heerlike kuier by see.

Willie en Sunette het my met bottel sjampanje en blommetjies op die tafel verras met aankoms. Was my verjaarsdag. Hulle is baie gasvry en het ons genooi om springbok-rugbywedstryd by hulle te kyk. Die blyplek is silwerskoon en het absoluut alles wat mens voor kan vra. Ons het baie lekker gebly en het elke oomblik voluit geniet. Ons Kan 17 Stella beslis aanbeveel vir enige paartjie wat 'n veilige en rustige blyplekkie soek.

17 Stella se terugvoer

Baie dankie vir die resensie Karin. Ons is bly julle het dit geniet hier, en hoop om julle gou weer hier te sien. Groete en mooi jaar verder, Willie en Sonette

17 Stella
Marius V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius V

Rustige wegbreek.

Ons was vriendelik verwelkom deur Willie en hy het ons dadelik op ons gemak laat voel. Plekkie is goed toegerus met lugversorging, WiFi, TV, Koffiemasjien, en beurtkrag is nie 'n probleem nie, want daar is sonkrag. Ons rukkie daar was baie aangenaam en sal definitief weer kom kuier uit die Vrystaat.

Koos D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Koos D

Baie vriendelike, behulpsame mense. Was lekker rustig. Baie mooi en netjies. Kan vir seker aanbeveel.

Was warm verwelkom. Woonstel baie netjies ingerig, daar was niks tekort nie. Was elke dag skoongemaak met omgee, dit was lekker om terug te kom en net te rus. Neer te val en te geniet. Eienaar baie gasvry en vriendelik. Baie goeie mense.

17 Stella se terugvoer

Baie dankie vir die resensie Koos. Ek hoop die plante uit ons tuin pas goed aan by julle huis. Groete en voorspoed, Willie en Sonette

17 Stella
Jan H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan H

Enjoyable.

Good location and comfortable.

17 Stella se terugvoer

Hallo Jan. Ek is jammer om te sien dat jy ons afmerk vir waarde, maar veral vir netheid. Het ons iets oorgesien met die skoonmaak terwyl julle hier was. Ek was onder die indruk dat julle baie tevrede was. Laat weet asseblief waar ons kan verbeter. Groete, Willie

17 Stella
Paula C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paula C

We loved everthing about the place. Would highly recommend.

Perfect carefree getaway.

17 Stella se terugvoer

Hallo Paula, and we thoroughly enjoyed having you here. It was a joy to see you enjoying yourselves so much here. We do hope to see you back soon. And think about living here at the coast full time, it really is worth it. Kind regards, Willie and Sonette.

17 Stella
Daleen F - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen F

Baie mooi, netjies en skoon.

Baie welkom gevoel, baie lekker gebly. Baie mooi uitsig, swembad en dek baie geniet. Dankie vir die lekker koffie. Sal beslis weer gaan!

17 Stella se terugvoer

Dit was regtig 'n plesier om julle hier te verwelkom. Ons is baie bly dat julle al die fasiliteite so benut en geniet het. Ons verwelkom julle beslis weer hier. Geseënde Kersfees en 2023 vir julle.
Willie en Sonette

17 Stella
Jan L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan L

Aangenaam en vriendelike mense en superskoon woonstel.

Super vriendelik en aangename mense, awesome skoon woonstel. Kon lekker ontspan en uitrus. Hoogs aanbeveelbaar.

17 Stella se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie. Dit was regtig baie lekker om julle hier te kon verwelkom. Ons hoop ons sien julle gou weer. Intussen wens ons julle 'n wonderlike Kersfees en Nuwejaar toe.
Baie groete, Willie en Sonette.

17 Stella
Faye V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Faye V

Comfortable and secure.

Friendly host and 5 star service all round. Will definitely visit again.

17 Stella se terugvoer

Hallo Faye, thank you so much for the kind words! It was a real pleasure to have you here, and we hope to see you again. We wish you a wonderful holiday season, and the very best for 2023. Kind regards Willie and Sonette.

17 Stella
Bernine V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernine V

Willie het ons onmiddellik welkom laat voel en mooi alles verduidelik.

Die kamer was baie netjies en daar was alles wat ons sou nodig hê. Ons het baie veilig gevoel met die alarmstelsel en ons motor wat onder dak was. In die kamer was die moets en moenies baie mooi uiteengesit! Wanneer ons weer Ballito toe kom sal ons definitief weer daar oorslaap!

17 Stella se terugvoer

Dankie vir die mooi resensie Bernine. En wat 'n plesier was dit nie net om julle hier te hê nie. Ons sien uit daarna om julle terug te verwelkom. Mooi loop vorentoe Willie en Sonette.

17 Stella
Melody M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melody M

Good atmosphere. Good location. Amazing views of the ocean.

The accommodation was more than adequate. Spotlessly clean and sanitised. Well-equipped kitchen. Home away from home.

17 Stella se terugvoer

Melody, thanks so much for your kind comments, and the good review. Terribly sorry that we could not organise better weather for you. I wish you joy and smiles for the future.
Kind regards
Willie and Sonette

17 Stella
Jan V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V

Skoon, netjies en veilige akkommodasie.

Aangename verblyf, vriendelike ontvangs, regte "Home from Home" akkommodasie. Word met graagte aanbeveel en sal beslis weer in die toekoms gebruik.

17 Stella se terugvoer

Beste Jan
Baie dankie vir hierdie resensie! Dit was werklik 'n plesier om jou hier te hê. Onthou dat jy volgende keer beslis jou vrou moet saambring. Ons sal regtig probeer om vir julle goeie weer te "bestel".
Mooi loop en voorspoed vorentoe
Willie en Sonette

17 Stella
Ryno V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryno V

Baie privaat en netjies.

Ons het ons blyplek baie geniet. Dis netjies, veilig en privaat. Dit was 'n lekker kuierplekkie wat ek beslis sal aanbeveel.

17 Stella se terugvoer

Hallo Ryno
Baie dankie vir jou mooi resensie. Jy is heeltemal reg, julle verblyf hier was beslis te kort. Ons hoop dus om julle binnekort weer hier te verwelkom vir 'n ordentlike vakansie.
Baie groete en voorspoed vir julle.
Willie en Sonette

17 Stella
Anesta K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anesta K

Heerlik, rustig en vredevol.

Baie dankie oom Willie en tannie Sonette vir 'n heerlike week! Ons het baie tuis gevoel, niks was uit plek nie en dit was regtig net 'n plesier om daar te wees! Ons sal beslis in die toekoms weer kom kuier!

Daureen V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daureen V

Lekker maar te kort.

Baie netjies, ruim en skoon naby alles in Ballito.

17 Stella se terugvoer

Hallo Daureen, en baie dankie vir julle mooi resensie. Julle was loutere plesier hier, en ons hoop werklik dat julle sommer gou sal terugkom. Mag julle 'n pragtige lewe vorentoe hê, en veilig en gesond bly.
Groete en voorspoed, Willie en Sonette

17 Stella
Bonita G - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bonita G

Die plek was ongelooflik, die eienaars en diens was wonderlik.

Ons het die mooiste uitsigte gehad, die eenheid is baie luuks en baie skoon. Sal dit definitief aanbeveel.

17 Stella se terugvoer

Baie dankie vir julle mooi resensie Bonita. Dit was regtig 'n plesier om julle hier te hê.
Ons hoop ons sien julle binnekort weer hier, en sal vir julle 'n gesonde sjongololo vind volgende keer.
Baie groete en voorspoed
Willie en Sonette

17 Stella
Malinda D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malinda D

Wonderlik, so gemaklik, uit die boek.

Ons het heerlik gebly, diens is fantasties, woonstel is pragtig, area 'n juweel. Vriendelike ontvangs, mooi see-uitsig , uitsonderlike skoon, netjiese perseel met uitstekende sekuriteit. Goed gevestigde area met alles in uitstekende werkende toestand. Dankie, sal beslis aanbeveel.

17 Stella se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie Malinda. Dit was 'n plesier om julle hier te ontvang, en ons hoop om julle sommer gou weer hier te sien. Mooi loop en voorspoed, Willie en Sonette.

17 Stella
Hannes S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes S

Puik ligging, puik verblyf, absoluut netjies en daar is alles beskikbaar wat die verblyf 'n fees maak.

Die eienaar Willie ontvang jou hartlik en dan is die verblyf ook sommer baie aangenaam. Puik see-uitsig. Rustig en geen lawaai nie. As jy wil rus, lekker rus, beveel ek die gastehuis absoluut aan. Stapafstand strand toe. Hier is vrede vir jou siel.

17 Stella se terugvoer

Beste Hannes
Dis heerlik om te sien dat julle net soveel genot met julle tweede besoek gehad het. Dit was vir ons net so lekker om julle hier te ontvang.
Voorspoed vorentoe, en ons hoop om julle binnekort weer hier te sien. Ons bestel goeie weer vir julle.
Groete, Willie en Sonette.

17 Stella
Wendy M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy M

A funky little home away from home in the heart of Ballito.

17 Stella is a funky, modern apartment with all the amenities one would expect during your stay at the beach. It's ideally located within short distances of the beach, restaurants and shopping centres. There are a variety of decks to enjoy the stunning sea views, and it's lovely and quiet to relax at the guesthouse. Our host Willie was very welcoming, friendly and attentive, ensuring that the generator ran during scheduled loadshedding times - which made our stay there even better. We hope to stay there again when visiting Ballito!

17 Stella se terugvoer

Hello Wendy, and thank you so much for the nice review you gave us. It was an absolute pleasure to have you here, and we really do hope to see you back soon. Kind regards, Willie and Sonette.

17 Stella
Hannes S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes S

Puik ligging. Mooi see-uitsig. Absoluut veilig. Uiters netjies.

Dit is absoluut puik verblyf. Alles wat jy verlang is gesorg voor. Die gasvryheid van Willie die eienaar is regtig 'n riem onder die hart. Eenvoudig puik.

17 Stella se terugvoer

Beste Hannes, dit was 'n absolute plesier om julle hier te hê as gaste. Ons hoop om julle weer hier te kry vir 'n uitspan by ons. Alles wat mooi is vir julle, Willie en Sonette.

17 Stella
Sharon G - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon G

Awesome.

I would recommend 17 Stella to anyone for work or leisure. The service was super awesome, they surprised us with a lovely bottle of champagne for our anniversary. The place is spotless and everything works. The view from the top balcony is stunning. We will definitely be back soon. Thank you for allowing us to rejuvenate the past 4 days.

17 Stella se terugvoer

Beste Sharon en Jan
Ons waardeer julle resensie baie, en ons is bly dat julle lekker by ons kon uitspan. Ons is veral bly dat julle ons plekkie gekies het om julle huweliks herdenking te vier! Ons verwelkom julle enige tyd weer hier by ons. Mooi loop, Willie en Sonette.

17 Stella
Koos V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos V

Relaxing, awesome getaway.

Het ons nou vir jou lekker gelsaap. Sitting on the decks overlooking the ocean makes one think of a typical Greek Villa - tranquil and peaceful. 17 Stella is located close to the beaches and only a five-minute drive to town. There are loads of activities and good restaurants within a twenty km radius. We are already planning our next stay. Thank you Willie and Sonette for your hospitality and for making us feel at home.

Lou V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lou V

Lekker rustig, alles werk en is op hul plek.

Heerlike stil omgewing met die eienaar naby om elke behoefte aan te spreek.

Annelie J - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annelie J

Lekker gebly en lekker geslaap.

Willie was so gasvry. Voor ons gearriveer het, het ons al tuis gevoel. Plekkie was skoon en netjies. Als wat mens nodig het.

Vanaf
Vanaf R980
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R980
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stella-weg 17, Ballito, Dolfynkus, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAded0e2e790c63ee95c242089eb7026e647810aa403b0daf1864275498ca970334edfc21a8554689fc7cd26ffbeabc5e08de9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 2) 58 5 1 5 17 Stella Road Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -29.5357816 31.2153774

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang