17 Stella
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Willie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 59
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Cecil C - Sep 2024
Algehele gradering
Affordable. Peaceful. Neat. Safe. Value for money.
Lees meer17 Stella se terugvoer
Haai Cecil, die resensie is wonderlik, en julle was sulke aangename gaste dat dit baie maklik was om vir julle goeie diens te gee. Ek hoop regtig dat ons julle binnekort weer hier sal sien! Baie groete en mooi loop vorentoe, Willie en Sonette
Lisle B - Aug 2024
Algehele gradering
Dit is net wow! Baie mooi en baie lekker gewees.
17 Stella se terugvoer
Ag baie dankie vir die mooi resensie! En wees verseker dat dit 'n plesier was om julle hier te hê. Ons hoop om julle gou weer hier terug te sien, en onthou dat julle nog die braai moet toets. Groete en baie sterkte met die panele.
Charise C - Aug 2024
Algehele gradering
Pragtige en skoon. Alles wat jy nodig het en nog meer.
17 Stella se terugvoer
Baie dankie, Charise. Dit is heerlik om te sien dat julle dit hier geniet het - ten spyte van die swak weer. Ek hoop regtig ons sien julle binnekort weer, en dankie dat julle sulke aangename gaste was. Groete, Willie en Sonette
Carel P - Jul 2024
Algehele gradering
Ek het 19 nagte gekuier.
17 Stella se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie! Maar 'n baie groter dankie dat julle sulke aangename gaste was! Ons hoop regtig dat ons julle weer hier sal sien. Miskien vir die nuwe kleinkind se eerste verjaarsdag? Of selfs vroeër as dit. Sterkte en mooi loop vorentoe, Willie en Sonette
Lizl R - Apr 2024
Algehele gradering
Het baie lekker gebly. Sal volgende keer langer bly.
17 Stella se terugvoer
Hallo Lizl, en dankie vir jou mooi resensie. Ek is baie bly om te hoor dat julle dit geniet het hier by ons, en ons verwelkom julle beslis met ope arms wanneer julle weer wil kom. Mooi loop intussen.
Melinda K - Apr 2024
Algehele gradering
Lovely.
17 Stella se terugvoer
Hi Melinda. Baie dankie vir die mooi resensie. Dis jammer dat julle nie hier was vir 'n vakansie nie, maar ons hoop om julle volgende keer te verwelkom vir 'n lekker wegbreek. Sterkte en voorspoed vorentoe. Willie en Sonette
Jolene M - Apr 2024
Algehele gradering
Very enjoyable.
17 Stella se terugvoer
Hallo Jolene. Baie dankie vir 'n mooi resensie van julle af! Ons waardeer dit. En julle was regtig 'n plesier om hier te hê ook. Ons hoop om julle weer terug te verwelkom by ons. Beste wense vir julle, Willie en Sonette.
Jade C - Feb 2024
Algehele gradering
Relaxed.
17 Stella se terugvoer
Hi Jade, and thank you for the nice review! We can happily also say that we will welcome you back with open arms in the future. It was a pleasure to have you here. Kind regards, Willie and Sonette
Jason D - Feb 2024
Algehele gradering
Uitstekende verblyf, gaan vir seker weer boek. Baie netjies en skoon een van die.
17 Stella se terugvoer
Baie dankie vir die resensie Jason! Ons het baie geniet om julle ook hier te hê, en sal julle beslis weer hier verwelkom. Baie groete, Willie en Sonette
Sharon V - Jan 2024
Algehele gradering
Relaxed, happy, safe, enjoyed!
Lees meer17 Stella se terugvoer
And a big wow from us to you as well, Sharon and Leo! You were wonderful guests, so totally undemanding, and you seemed to enjoy every minute of your stay here. We saw you coming back from the beach - happy. Coming back from the Farmers Market - happy. And enjoying our facilities - always happy. We really do hope to see you back here in future! Willie and Sonette.
Andries K - Jan 2024
Algehele gradering
Dankie Willie. Alles was regtig perfek!
17 Stella se terugvoer
Beste Andries. Dit was vir ons baie aangenaam om jou hier te hê as 'n gas. Ons gee beslis vir jou ook 5 sterre! Jy was 'n plesier en altyd 'n aangename persoon. Ons hoop om jou weer hier by ons te kan huisves. Baie groete en mooi loop vorentoe, Willie en Sonette
Mark H - Jan 2024
Algehele gradering
Fantasties.
17 Stella se terugvoer
Baie dankie, Mark. Ons gee julle ook volpunte as gaste en hoop dat ons julle weer hier by ons sal kan verwelkom.
David M - Sep 2024
Algehele gradering
Relaxing break away from the city.
17 Stella se terugvoer
Thanks for the review, David. You will definitely be welcome here again. Wishing you a lovely holiday season and 2025 as well. Kind regards, Willie and Sonette
Lerato M - Jun 2024
Algehele gradering
What a lovely place, stunning views and spacious room.
Vusumuzi M - Apr 2024
Algehele gradering
Cool.
Kagiso M - Mrt 2024
Algehele gradering
Blissful with the most gorgeous view.
17 Stella se terugvoer
Hi Kagiso, and thank you for your review. We enjoyed your stay very much as well. I am concerned about the 4-star rating on neatness though. Can you please tell me what you did not like? We really would like to correct that if we can. We hope that we will see you back here soon. Kind regards, Willie and Sonette
Francois V - Aug 2024
Algehele gradering
Fantastiese verblyf, uitsig en netjies en skoon.
17 Stella se terugvoer
Dankie vir die resensie! Dit was 'n plesier om julle hier te hê en ons hoop regtig om julle weer hier te sien. Ek is bietjie bekommerd oor die 2 sterre vir veiligheid? Wat was die probleem daarmee, en wat kan ek doen om dit te verbeter? Baie groete en mooi loop.
Ben B - Apr 2024
Algehele gradering
Gesondheidsrisiko - behoort nie beskikbaar te wees om in te slaap nie.
Lees meer17 Stella se terugvoer
Hallo Ben
Ek is verbaas dat jy van 'muf reuk', met 'klonte en stygende vog' kan praat. Ek dink jy verwar ons woonstel met 'n ander plek, want daar is beslis glad nie so iets by ons nie.
Wat ons wel het is die reuk en geur van die see, wat baie naby aan ons is. Het jy dit moontlik ervaar? Ek sien dat jy erg ly aan hooikoors en sinus, want daar was 'n half-leë pakkie Ceticit tablette ('Hay fever & Allergy Relief') in die asblik na julle vertrek het. Moontlik was dit die probleem?
Dan wil ek jou daarvan bewus maak dat ons glad nie 'n 'duvet' op die bed het nie. Ons trek die bed altyd skoon oor met 'n paslaken, dan 'n bo-laken, en dan 'n trooster (Comforter) van baie hoë gehalte. Dit het 'n mooi geplooide ontwerp, maar dit is beslis nie 'n 'duvet' wat oorgetrek moet word nie. Die algemeen aanvaarde gebruik is dat gaste tussen die lakens sal ingly, en nie slegs onder die trooster slaap nie. Die bo-laken is juis daar om die delikate trooster te beskerm en skoon te hou. Weereens wonder ek of jy dink aan 'n ander plek?”
Toe julle inklok het jy reeds vir my verduidelik dat julle reeds verlang huis toe, want julle was lank in die Drakensberg (en moontlik elders ook). Dit het egter as 'n skok gekom toe julle een dag later wou huistoe gaan. Moontlik was die vakansie te lank? Ten spyte daarvan, het ons julle terugbetaal vir die ongebruikte tyd, hoewel dit nie volgens die huur-reels vir ons woonstel is nie.
Jan N - Des 2023
Algehele gradering
Puik, uitstekend, vriendelik, behulpsaam.
17 Stella se terugvoer
Baie dankie Jan! Ek sien jy skryf namens jou dogter en haar vriendin. Hulle (en jyself) is natuurlik ook enige tyd weer welkom hier. Hulle moet net volgende keer die sonbrand room onthou, want sjoe, hulle het lelik verbrand op die strand. Ons het hulle baie jammer gekry! Baie geseënde Kersfees en 'n wonderlike 2024 vir julle almal. Willie en Sonette
Cj P - Okt 2023
Algehele gradering
Heerlike vakansie in die mooiste plekkie.
17 Stella se terugvoer
Baie dsankie vir die mooi resensie CJ. En julle sal altyd baie welkom wees Dit was 'n plesier om julle hier te hê. Net jammer ons kon nie beter weer vir julle gee nie. Volgende keer sal ons weer probeer. Baie groete en voorspoed, Willie en Sonette
Tonie P - Okt 2023
Algehele gradering
Quality for your money.
17 Stella se terugvoer
Hallo Tonie, en baie dankie vir die resensie, maar meer belangrik - dat julle by ons kom inklok het. Ons hoop regtig dat ons vir jou en Judy weer hier sal sien, en hopelik vir 'n ordentlike vakansie. Baie voorspoed vir julle verder, Willie en Sonette
Lizette V - Sep 2023
Algehele gradering
Vriendelike gasheer, skoon en netjies.
17 Stella se terugvoer
Hallo Lizette, en wat 'n plesier om gasste soos julle hier te kon kry! Ons hoop regtig om julle weer binnekort hier te ontvang vir 'n goeie vakansie. Baie voorspoed vorentoe, Willie en Sonette
Hanco S - Sep 2023
Algehele gradering
Ek en my vrou het vir die langnaweek gekuier.
17 Stella se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie Hanco! En ek moet sê dat julle ook 'n plesier was om hier te huisves. Ek hoop werklik ons sien julle weer hier, en met mooier weer volgende keer. Geseënde jaar verder vir julle,
Willie en Sonette
Naomi C - Jul 2023
Algehele gradering
Ons wens ons kon langer bly!
Lees meer17 Stella se terugvoer
Hi Naomi
Ons is so bly dat julle dit geniet het by ons hier. Ek dink die voëls het 'n spesiale opvoering vir jou kamera opgestel.
Baie dankie vir die mooi resensie, en ons hoop julle kom gou weer vir 'n langer tyd ook.
Groete en voorspoed, Willie en Sonette
Marscha V - Jun 2023
Algehele gradering
Iets om te onthou.
17 Stella se terugvoer
Beste Marsha
Dankie vir die mooi resensie! Ons is jammer dat julle laaste dag sulke goor weer was, maar darem was die res van julle tyd pragtige weer. Volgende keer wil ons daardie groot vis sien!
Mooi dinge vir julle, Willie en Sonette
Pieter V - Jun 2023
Algehele gradering
Aangenaam
17 Stella se terugvoer
Baie dankie Pieter, dit was regtig aangenaam om julle hier te kon huisves. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Alleas wat mooi is, Willie en Sonette
Nomfundo M - Mei 2023
Algehele gradering
We had a great weekend at 17 Stella.
17 Stella se terugvoer
Hi Nomfundo, what a pleasure it was to see you enjoy your time here with us.
We hope to see you back here quickly.
Kind regards
Willie and Sonette
Trenisha D - Mei 2023
Algehele gradering
It was amazing, I wished I could have stayed longer.
17 Stella se terugvoer
Hi Trenisha, and an absolute pleasure it was to have you here. It's wonderful to see that our guests enjoy the facilities we offer. And that you feel as safe here as we do ourselves. Minnie said she misses the love you gave her as well. We all hope to see you back in the future.
Kindest regards, Willie and Sonette
Chris D - Apr 2023
Algehele gradering
Dit was 'n ongelooflike lekker vakansie en 17 Stella het 'n groot bydrae tot ons lekker vakansie gemaak!
Lees meer17 Stella se terugvoer
Wat 'n heerlike resensie om te lees! Julle moet besef dat ons dit regtig geniet om seker te maak dat ons gaste net die beste vakansie moontlik hier ervaar. Ons is trots op ons plekkie hier, en hoop om julle gou weer te verwelkom. Onthou dat ek ook katrolle diens.....
Baie groete, Willie en Sonette
Janine M - Mrt 2023
Algehele gradering
Heerlike en private seeverblyf.
17 Stella se terugvoer
Beste Janine
Dis sommer 'n heerlike resensie, en ons is baie bly dat julle ons plek so geniet het. Dit verdubbel ons genot wanneer ons gaste al die fasiliteite so geniet. Ons wens julle alle voorspoed en geluk toe, en hoop om julle gou weer hier te verwelkom, Willie en Sonette
Gerrit En Gwen S - Mrt 2023
Algehele gradering
Pragtige plek, getrou aan foto's. Wow.
17 Stella se terugvoer
Hallo Gwen en Gerrit
Dit is lekker om sulke woorde te kry, en dit was heerlik om julle hier te verwelkom.
Ons is baie bly dat julle ons fasiliteite ook so geniet het.
Ons hoop om julle gou weer hier te sien.
Baie groete en voorspoed, Willie en Sonette
Martie B - Mrt 2023
Algehele gradering
Excellent on all fronts!
17 Stella se terugvoer
Hallo Martie
Dit was heerlik om julle hier te hê vir julle vakansie! Julle was net 'n plesier hier, en julle het te veel self gedoen in die woonstel. Ons het amper geen werk gehad met die daaglikse skoonmaak nie. Ons hoop regtig om julle weer hier te sien. Alles van die mooiste vir julle, Willie en Sonette.
Lynette P - Feb 2023
Algehele gradering
Netjies, gasvry, alles wat nodig is.
17 Stella se terugvoer
Dagsê Lynette
Dit was regtig lekker om julle hier te hê. Julle was wonderlike gaste, en ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms te verwelkom. Dankie vir die mooi resensie, en sterkte vir die res van die jaar vir julle.
Baie groete, Willie en Sonette.
Phumla Z - Jan 2023
Algehele gradering
It was super perfect, the owners are so kind.
17 Stella se terugvoer
Hallo Phumla, and thank you for a very nice review. It was an absolute pleasure to have you here, And it is very gratifying when our guests really make use of the facilities and enjoy doing so.
We hope to see you back soon.
Kind regards,
Willie and Sonette
Daniela P - Jan 2023
Algehele gradering
Absolutely amazing.
17 Stella se terugvoer
Wow, thanks for the kind words, Daniela. We certainly do hope that we will see you here again, and next time hopefully for longer than 3 nights.
Wishing you a wonderful 2023.
Willie and Sonette
Pieter D - Jan 2023
Algehele gradering
Baie lekker en mooi plek.
17 Stella se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie Pieter. Dit was 'n plesier om julle hier te ontvang en te akkommodeer. Dit was net jammer dat julle so gou in die nuwe jaar terug huis toe gegaan het. Ons hoop om julle gou weer hier te sien.
Voorspoed vir 2023.
Willie en Sonette
Karin F - Sep 2023
Algehele gradering
Heerlike kuier by see.
Lees meer17 Stella se terugvoer
Baie dankie vir die resensie Karin. Ons is bly julle het dit geniet hier, en hoop om julle gou weer hier te sien. Groete en mooi jaar verder, Willie en Sonette
Marius V - Sep 2023
Algehele gradering
Rustige wegbreek.
Koos D - Aug 2023
Algehele gradering
Baie vriendelike, behulpsame mense. Was lekker rustig. Baie mooi en netjies. Kan vir seker aanbeveel.
17 Stella se terugvoer
Baie dankie vir die resensie Koos. Ek hoop die plante uit ons tuin pas goed aan by julle huis. Groete en voorspoed, Willie en Sonette
Jan H - Okt 2023
Algehele gradering
Enjoyable.
17 Stella se terugvoer
Hallo Jan. Ek is jammer om te sien dat jy ons afmerk vir waarde, maar veral vir netheid. Het ons iets oorgesien met die skoonmaak terwyl julle hier was. Ek was onder die indruk dat julle baie tevrede was. Laat weet asseblief waar ons kan verbeter. Groete, Willie
Paula C - Des 2022
Algehele gradering
We loved everthing about the place. Would highly recommend.
17 Stella se terugvoer
Hallo Paula, and we thoroughly enjoyed having you here. It was a joy to see you enjoying yourselves so much here. We do hope to see you back soon. And think about living here at the coast full time, it really is worth it. Kind regards, Willie and Sonette.
Daleen F - Des 2022
Algehele gradering
Baie mooi, netjies en skoon.
17 Stella se terugvoer
Dit was regtig 'n plesier om julle hier te verwelkom. Ons is baie bly dat julle al die fasiliteite so benut en geniet het. Ons verwelkom julle beslis weer hier. Geseënde Kersfees en 2023 vir julle.
Willie en Sonette
Jan L - Des 2022
Algehele gradering
Aangenaam en vriendelike mense en superskoon woonstel.
17 Stella se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie. Dit was regtig baie lekker om julle hier te kon verwelkom. Ons hoop ons sien julle gou weer. Intussen wens ons julle 'n wonderlike Kersfees en Nuwejaar toe.
Baie groete, Willie en Sonette.
Faye V - Nov 2022
Algehele gradering
Comfortable and secure.
17 Stella se terugvoer
Hallo Faye, thank you so much for the kind words! It was a real pleasure to have you here, and we hope to see you again. We wish you a wonderful holiday season, and the very best for 2023. Kind regards Willie and Sonette.
Bernine V - Nov 2022
Algehele gradering
Willie het ons onmiddellik welkom laat voel en mooi alles verduidelik.
17 Stella se terugvoer
Dankie vir die mooi resensie Bernine. En wat 'n plesier was dit nie net om julle hier te hê nie. Ons sien uit daarna om julle terug te verwelkom. Mooi loop vorentoe Willie en Sonette.
Melody M - Okt 2022
Algehele gradering
Good atmosphere. Good location. Amazing views of the ocean.
17 Stella se terugvoer
Melody, thanks so much for your kind comments, and the good review. Terribly sorry that we could not organise better weather for you. I wish you joy and smiles for the future.
Kind regards
Willie and Sonette
Jan V - Okt 2022
Algehele gradering
Skoon, netjies en veilige akkommodasie.
17 Stella se terugvoer
Beste Jan
Baie dankie vir hierdie resensie! Dit was werklik 'n plesier om jou hier te hê. Onthou dat jy volgende keer beslis jou vrou moet saambring. Ons sal regtig probeer om vir julle goeie weer te "bestel".
Mooi loop en voorspoed vorentoe
Willie en Sonette
Ryno V - Okt 2022
Algehele gradering
Baie privaat en netjies.
17 Stella se terugvoer
Hallo Ryno
Baie dankie vir jou mooi resensie. Jy is heeltemal reg, julle verblyf hier was beslis te kort. Ons hoop dus om julle binnekort weer hier te verwelkom vir 'n ordentlike vakansie.
Baie groete en voorspoed vir julle.
Willie en Sonette
Anesta K - Okt 2022
Algehele gradering
Heerlik, rustig en vredevol.
Daureen V - Sep 2022
Algehele gradering
Lekker maar te kort.
17 Stella se terugvoer
Hallo Daureen, en baie dankie vir julle mooi resensie. Julle was loutere plesier hier, en ons hoop werklik dat julle sommer gou sal terugkom. Mag julle 'n pragtige lewe vorentoe hê, en veilig en gesond bly.
Groete en voorspoed, Willie en Sonette
Bonita G - Sep 2022
Algehele gradering
Die plek was ongelooflik, die eienaars en diens was wonderlik.
17 Stella se terugvoer
Baie dankie vir julle mooi resensie Bonita. Dit was regtig 'n plesier om julle hier te hê.
Ons hoop ons sien julle binnekort weer hier, en sal vir julle 'n gesonde sjongololo vind volgende keer.
Baie groete en voorspoed
Willie en Sonette
Malinda D - Sep 2022
Algehele gradering
Wonderlik, so gemaklik, uit die boek.
17 Stella se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie Malinda. Dit was 'n plesier om julle hier te ontvang, en ons hoop om julle sommer gou weer hier te sien. Mooi loop en voorspoed, Willie en Sonette.
Hannes S - Sep 2022
Algehele gradering
Puik ligging, puik verblyf, absoluut netjies en daar is alles beskikbaar wat die verblyf 'n fees maak.
17 Stella se terugvoer
Beste Hannes
Dis heerlik om te sien dat julle net soveel genot met julle tweede besoek gehad het. Dit was vir ons net so lekker om julle hier te ontvang.
Voorspoed vorentoe, en ons hoop om julle binnekort weer hier te sien. Ons bestel goeie weer vir julle.
Groete, Willie en Sonette.
Wendy M - Sep 2022
Algehele gradering
A funky little home away from home in the heart of Ballito.
Lees meer17 Stella se terugvoer
Hello Wendy, and thank you so much for the nice review you gave us. It was an absolute pleasure to have you here, and we really do hope to see you back soon. Kind regards, Willie and Sonette.
Hannes S - Sep 2022
Algehele gradering
Puik ligging. Mooi see-uitsig. Absoluut veilig. Uiters netjies.
17 Stella se terugvoer
Beste Hannes, dit was 'n absolute plesier om julle hier te hê as gaste. Ons hoop om julle weer hier te kry vir 'n uitspan by ons. Alles wat mooi is vir julle, Willie en Sonette.
Sharon G - Aug 2022
Algehele gradering
Awesome.
17 Stella se terugvoer
Beste Sharon en Jan
Ons waardeer julle resensie baie, en ons is bly dat julle lekker by ons kon uitspan. Ons is veral bly dat julle ons plekkie gekies het om julle huweliks herdenking te vier! Ons verwelkom julle enige tyd weer hier by ons. Mooi loop, Willie en Sonette.
Koos V - Des 2022
Algehele gradering
Relaxing, awesome getaway.
Lees meerLou V - Okt 2022
Algehele gradering
Lekker rustig, alles werk en is op hul plek.
Annelie J - Nov 2022
Algehele gradering
Lekker gebly en lekker geslaap.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stella-weg 17, Ballito, Dolfynkus, 4420, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang