Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

17 Stella

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 62 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Colin F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Amazing peaceful stay. What a fantastic unit, neat and tidy, has everything to make your stay amazing. Lovely views from all the viewing decks. Well situated to shops and the beach is a short walk. Wille made sure we had everything we needed and liked the Nespresso machine. Would highly recommend this unit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willie
17 Stella
Thank you for the lovely review, Colin, and be assured that we thoroughly enjoyed your stay here as well. You were very considerate guests, and we really hope to see you back here soon. Kind regards, Willie, Sonette and Nqaba

Francois D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Goed toegerus, goeie ligging en 'n lekker rusplekkie. Die woonstel is uitmuntend en baie goed toegerus. Willie laat sy gaste baie tuis voel met 'n persoonlike verwelkomingsbrief. Al die geriewe en gebruike van die perseel word ten volle vir 'n mens verduidelik, asook gee Willie 'n paar wenke en voorstelle vir 'n mens se genot tydens die verblyf daar. Baie dankie vir jou uitstekende gasvryheid en ons sien uit om weer 'n draai te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecil C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Affordable. Peaceful. Neat. Safe. Value for money. What a lovely weekend we had. On arrival, Willie met us by our vehicle with a friendly and warm welcome. Willie took us into the unit and showed us exactly what we needed to know regarding appliances, lighting, television and security. We also got a quick rundown of what is available in the area and how to get there. Willie was always available for questions and requests, and he is very accommodating. The sunrise from the upper level terrace is amazing, especially with a good coffee in hand. When we want to go back to Ballito for another breakaway weekend, I will not even look at other places. Thank you, Willie. Hope to see you soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willie
17 Stella
Haai Cecil, die resensie is wonderlik, en julle was sulke aangename gaste dat dit baie maklik was om vir julle goeie diens te gee. Ek hoop regtig dat ons julle binnekort weer hier sal sien! Baie groete en mooi loop vorentoe, Willie en Sonette

Lisle B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Dit is net wow! Baie mooi en baie lekker gewees. Ag, dit was so lekker gewees! Mooi en skoon en presies soos die foto's op jul webblad. Baie, baie dankie aan Willie, jy is super. Ons gaan definitief jou plek aanbeveel en definitief weer by jou draai. Dankie weer eens vir jou gasvryheid!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willie
17 Stella
Ag baie dankie vir die mooi resensie! En wees verseker dat dit 'n plesier was om julle hier te hê. Ons hoop om julle gou weer hier terug te sien, en onthou dat julle nog die braai moet toets. Groete en baie sterkte met die panele.

Charise C
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Pragtige en skoon. Alles wat jy nodig het en nog meer. Baie lekker gebly. Rustige buurt, naby die see. Willie is 'n uitstekende host. Dit het gevoel ek is by my eie plekkie. Plek is baie netjies en modern. Ek sal beslis weer daar tuisgaan. WiFi is goed. Alles was uitstekend. Dankie vir jou vriendelikheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willie
17 Stella
Baie dankie, Charise. Dit is heerlik om te sien dat julle dit hier geniet het - ten spyte van die swak weer. Ek hoop regtig ons sien julle binnekort weer, en dankie dat julle sulke aangename gaste was. Groete, Willie en Sonette

Carel P
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Ek het 19 nagte gekuier. Willie, die eienaar, is 'n uitstekende gasheer. Die ligging van die eiendom is stil en rustig met 'n uitsig van die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willie
17 Stella
Baie dankie vir die mooi resensie! Maar 'n baie groter dankie dat julle sulke aangename gaste was! Ons hoop regtig dat ons julle weer hier sal sien. Miskien vir die nuwe kleinkind se eerste verjaarsdag? Of selfs vroeër as dit. Sterkte en mooi loop vorentoe, Willie en Sonette

Lizl R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Het baie lekker gebly. Sal volgende keer langer bly. Sal enige tyd weer by 17 Stella bly. Die plek is netjies en 'n mooi uitsig. Dit wat jy sien op die foto's is wat jy kry. Dankie vir julle gasvryheid, Willie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willie
17 Stella
Hallo Lizl, en dankie vir jou mooi resensie. Ek is baie bly om te hoor dat julle dit geniet het hier by ons, en ons verwelkom julle beslis met ope arms wanneer julle weer wil kom. Mooi loop intussen.

Melinda K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Lovely. Our stay was very pleasant, and the owner of the guest house was very helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willie
17 Stella
Hi Melinda. Baie dankie vir die mooi resensie. Dis jammer dat julle nie hier was vir 'n vakansie nie, maar ons hoop om julle volgende keer te verwelkom vir 'n lekker wegbreek. Sterkte en voorspoed vorentoe. Willie en Sonette

Jolene M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Very enjoyable. Lovely apartment with a cozy bed, amazing shower, great views. Everything was exactly as shown in the pictures. Very safe and welcoming. Owner was very kind and helpful. Will visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willie
17 Stella
Hallo Jolene. Baie dankie vir 'n mooi resensie van julle af! Ons waardeer dit. En julle was regtig 'n plesier om hier te hê ook. Ons hoop om julle weer terug te verwelkom by ons. Beste wense vir julle, Willie en Sonette.

Jade C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Relaxed. I would highly recommend staying at 17 Stella!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willie
17 Stella
Hi Jade, and thank you for the nice review! We can happily also say that we will welcome you back with open arms in the future. It was a pleasure to have you here. Kind regards, Willie and Sonette

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Willie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 62

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R980
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R980
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stella-weg 17, Ballito, Dolfynkus, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAded0e2e790c63ee95c242089eb7026e647810aa403b0daf1864275498ca970334edfc21a8554689fc7cd26ffbeabc5e08de9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 2) 62 5 1 5 17 Stella Road Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -29.5357816 31.2153774

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang