Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

17 Stella

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stella-weg 17, Ballito, Dolfynkus, 4420, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R980 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

17 Stella is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Ballito naby die strand, Ballito-plankpaadjie, winkelsentrums en restaurante.

Dié oopplan-woonstel het 'n privaat ingang en is geskik vir 2 gaste. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Verder is daar 'n haardroër, handdoeke en toiletware.

Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, oondjie met 'n tweeplaatstoof, 'n mikrogolf, koffiemasjien, eetgerei en breekware toegerus. Verder is daar oorgenoeg kaste, 'n lessenaar en 'n TV met Netflix en Showmax.

Die woonstel lei na 'n privaat stoep wat braaigeriewe en 'n grasperk met sitplek. Daar is nog 'n grasperk bo die motorhuise met 'n gedeeltelike see-uitsig, 'n saambreel, 2 dekstoele en 'n tafeltjie.

Gaste kan die swembad gebruik wat gedeel word en 'n skemerkelkie in dié area geniet. Veilige parkeerplek word op die perseel voorsien en daar is 'n alarmstelsel, hoë mure en kameras buite.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 62 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Colin F
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing peaceful stay. What a fantastic unit, neat and tidy, has everything to make your stay amazing. Lovely views from all the viewin...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Francois D
Saam met lewensmaat
5.0
Goed toegerus, goeie ligging en 'n lekker rusplekkie. Die woonstel is uitmuntend en baie goed toegerus. Willie laat sy gaste baie tuis voel met 'n per...
Sien meer
Sep 2024
Cecil C
Saam met lewensmaat
5.0
Affordable. Peaceful. Neat. Safe. Value for money. What a lovely weekend we had. On arrival, Willie met us by our vehicle with a friend...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Lisle B
Saam met lewensmaat
5.0
Dit is net wow! Baie mooi en baie lekker gewees. Ag, dit was so lekker gewees! Mooi en skoon en presies soos die foto's op jul webblad. Baie, baie dan...
Sien meer
Aug 2024
Charise C
5.0
Pragtige en skoon. Alles wat jy nodig het en nog meer. Baie lekker gebly. Rustige buurt, naby die see. Willie is 'n uitstekende host. Dit het gevoel e...
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Willie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 62

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Stella-weg 17, Ballito, Dolfynkus, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 17 Stella het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R980
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R980
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stella-weg 17, Ballito, Dolfynkus, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAded0e2e790c63ee95c242089eb7026e647810aa403b0daf1864275498ca970334edfc21a8554689fc7cd26ffbeabc5e08de9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 2) 62 5 1 5 17 Stella Road Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -29.5357816 31.2153774

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang