17 The Dune
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Da Gamaweg 87, The Dune 17, Ferreira Town, 6330, Oos-Kaap
- Vanaf R2 290 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
17 The Dune is 'n lieflike selfsorgwoonstel vir 6 mense op die strandfront in Ferreira Town, Jeffreysbaai.
Die woonstel op die derde verdieping beskik oor 3 slaapkamers met see-uitsigte, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -sitarea wat na die balkon oopmaak. Een van die slaapkamers is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede 2 enkelbeddens het. Die 2 kamers deel die gebruik van 'n aparte badkamer met 'n stort, 'n bad en 'n toilet. Die derde slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas-vrieskas, 'n watersuiweringstelsel, 'n wasmasjien, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe.
WiFi-toegang is beskikbaar, en die sitkamer beskik oor 'n TV met 'n internetverbinding om toegang tot Netflix te verkry, en gaste is welkom om hul eie dekodeerder, afstandbeheer en slimkaart saam te bring om na meer DStv-kanale te kyk.
Die balkon kyk uit oor die see en die kompleks, en beskik oor 'n gasbraai wat gaste kan gebruik. Parkeerplek vir 2 voertuie word in die kelder met afstandtoegang voorsien, en die kompleks bied maklike toegang tot die strand.
17 The Dune is binne 2 km vanaf verskeie winkels, restaurante en besienswaardighede geleë, en 4 km vanaf die Fountains Mall.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Waaier
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Chantell Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Da Gamaweg 87, The Dune 17, Ferreira Town, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink 17 The Dune het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Ferreira Town Jeffreysbaai Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Da Gamaweg 87, The Dune 17, Ferreira Town, 6330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang