17 The Shades
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Weaversingel 23, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 973 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
17 The Shades is 'n selfsorgwoonstel op die tweede verdieping van die Shades-sekuriteitskompleks in Umhlanga. Dis oorkant 'n paadjie wat na die strand lei. Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en braai-area.
Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, eetarea en leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n bad. Elke slaapkamer het 'n plafonwaaier.
Die kombuis- en leefarea het lugversorging. Die kombuis het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, wasmasjien en ander klein toebehore. Die sitkamer het 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale.
Die sitkamer lei na 'n klein balkon met 'n gedeeltelike see-uitsig, stoepmeubels en ingeboude braaigeriewe. Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Thanusha Geverifieer
Eiendomme 60
Resensies 107
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Weaversingel 23, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 17 The Shades het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Umhlanga Durban Noord Durban KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Weaversingel 23, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang