Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

17 Tornyn Street

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Amanda Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 10 maande

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir 17 Tornyn Street
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Johannes T - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes T

Die huis het alles wat nodig is om lekker te ontspan, binne en buite braai ingesluit.

Verblyf was ongelooflik lekker en dit is 'n perfekte kuierhuis vir 'n gesin! Die huis het alles wat nodig is om lekker te ontspan. Die binne- en buitebraai het goed gewerk met die onvoorspelbare weer. Pooltafel is 'n bonus en het die kinders lank besig gehou! Dit is net 'n kort stap dan is jy op die strand en by die hawe. Alles was baie veilig en skoon. Sal beslis dit weer wil huur.

17 Tornyn Street se terugvoer

Baie dankie, Johannes. So bly julle het die kuiertjie geniet en lekker gebly. Hoop om julle gou weer te sien. Mooibly, Amanda

17 Tornyn Street
Elsabe T - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe T

Pragtige en gemaklike huis!

Ons het vreeslik lekker gebly. Lekker gemaklike, kuier huis met 'n binne en buite braai area. Ten volle toegerus en stap die ekstra myl vir jou.

17 Tornyn Street se terugvoer

Baie dankie Elsabe
So bly julle het dit geniet!
Hoop ons sien julle gou weer
Groete,
Amanda

17 Tornyn Street
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tornyn-straat 17, Stilbaai, 6676, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa6b1277fad44c9ae0b93cdf269a280e80d6fc311a09c27206cabe7c29177023decd000e16ef460b5349f74e2b9aa5b7b3063?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 10) 2 5 1 5 17 Tornyn Street Still Bay 6676 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.382306834923 21.419375294443

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang