Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

17 Tornyn Street

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Johannes T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Die huis het alles wat nodig is om lekker te ontspan, binne en buite braai ingesluit. Verblyf was ongelooflik lekker en dit is 'n perfekte kuierhuis vir 'n gesin! Die huis het alles wat nodig is om lekker te ontspan. Die binne- en buitebraai het goed gewerk met die onvoorspelbare weer. Pooltafel is 'n bonus en het die kinders lank besig gehou! Dit is net 'n kort stap dan is jy op die strand en by die hawe. Alles was baie veilig en skoon. Sal beslis dit weer wil huur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
17 Tornyn Street
Baie dankie, Johannes. So bly julle het die kuiertjie geniet en lekker gebly. Hoop om julle gou weer te sien. Mooibly, Amanda

Elsabe T
1 nag
5.0
Mei 2024

Pragtige en gemaklike huis! Ons het vreeslik lekker gebly. Lekker gemaklike, kuier huis met 'n binne en buite braai area. Ten volle toegerus en stap die ekstra myl vir jou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
17 Tornyn Street
Baie dankie Elsabe So bly julle het dit geniet! Hoop ons sien julle gou weer Groete, Amanda

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Amanda Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 10 maande

Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tornyn-straat 17, Stilbaai, 6676, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa6b1277fad44c9ae0b93cdf269a280e80d6fc311a09c27206cabe7c29177023decd000e16ef460b5349f74e2b9aa5b7b3063?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 10) 2 5 1 5 17 Tornyn Street Still Bay 6676 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.382306834923 21.419375294443

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang