Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bikini Beach Holiday Home

  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 171, Gordonsbaai, Kaapstad, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Bikini Beach Holiday Home is 'n vakansiehuis in Gordonsbaai met slaapplek vir altesaam 11 gaste, reg op die strand.

Bikini Beach Holiday Home is 'n selfsorghuis op die strandfront en beskik oor 4 slaapkamers waarvan 3 op die boonste vloer geleë is. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede kamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed met 'n en suite-badkamer. Daar is 'n slaapkamer buite met 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n gesinsbadkamer met 'n bad, 'n wasbak, 'n stort, 'n wasmasjien en 'n aparte gastetoilet.

Daar is 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond en skottelgoedwasser. Gaste kan hul maaltye in die eetarea geniet. Die sitkamer het 'n 48-duim-platskerm-TV met DStv Now en Netflix en 'n radio, ysmasjien en yskassie en lugversorging. Gratis WiFi word ook voorsien.

Joy's cabin is agter Bikini Beach Holiday Home op Bikini Beach geleë. Dié hut is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n enkelbed vir 1 kind. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, tweeplaatstoof en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale en gaste word gratis WiFi gebied.

Die Vakansiehuis het 'n groot patio voor die sitkamer wat oor die strand uitkyk en braaigeriewe in die tuin aan die agterkant van die huis. Daar is 'n dubbelmotorhuis op die perseel met ekstra parkeerplek vir 2 voertuie. Neem asseblief kennis dat daar 'n hoogtebeperking in die motorhuis is vir ontspanningsvoertuie.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 15 resensies vir Bikini Beach Holiday Home
Netheid
3.4/5
Diens
4.1/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Juanita Geverifieer

Eiendomme 37

Resensies 98

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Kusweg 171, Gordonsbaai, Kaapstad, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bikini Beach Holiday Home het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 171, Gordonsbaai, Kaapstad, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf99cf8bb485ffe1fc5ca454ed9312bd309e6fc9deaef09a8176c4ff3b3c9a2e7087e8f640cf7527d8c20e99170c1eb01651d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 171 Beach Road Gordons Bay 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.166229829929 18.858505038623

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang