Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

173 On The Dunes

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keurboomstrand-straat, The Dunes Resort, Keurboomstrand, 7130, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 700 R1 530 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

173 On The Dunes is die ideale wegbreekplek in die hartjie van die Tuinroete, omring deur die natuur, en is net 'n kort entjie se ry vanaf Plettenbergbaai.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die sitarea het knus rusbanke, stoele, 'n platskerm-TV en 'n etenstafel vir 4. Die oopplan-kombuis is met 'n stoof-oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, ketel en eetgerei toegerus. Gaste het ook toegang tot onbeperkte internet, en kan met hulle eie aanmeldbesonderhede Netflix, Prime Video en DStv Now stroom. Hierdie verblyf het ook 'n sonkragstelsel.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, en kan na die nabygeleë Blouvlagstrand stap. Die woonstel het 'n stoep waar jy jou skemerkelkies kan geniet. Daar is ook 'n uitkykdek waar gaste die dolfyne en walvisse kan sien speel.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Braai

Ligging

  • Keurboomstrand-straat, The Dunes Resort, Keurboomstrand, 7130, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 700
R 1 700 R 1 530
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 700
R 1 700 R 1 530
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keurboomstrand-straat, The Dunes Resort, Keurboomstrand, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA77be3d5ad9d8c1b110cd6fc7231289fe366b68b32f78771b3ac6951c2f475879313aae0e1f64504087cacbe2c6c2da1698e6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 700 nouVanaf R1 530 per nag (plek vir 4) Keurboomstrand Road The Dunes Resort 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.008864042593 23.422513076318

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang