Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

174 Atlantic Drive

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Atlantic-rylaan 174, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

174 Atlantic Drive is 'n bekoorlike vakansiehuis wat selfsorgverblyf in Pearl Bay, Yzerfontein bied. Die eiendom is binne maklike bereik van strande en gedurende die maande September en Oktober kan besoekers die seisoenale veldblomme in volle blom geniet.

Hierdie ruim 3-slaapkamerhuis bied slaapplek aan 6 volwassenes met 'n kind. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 'n driekwartbed en 'n slaapbank het. 'n Bykomende slaapbank is ook beskikbaar. Gaste moet hul eie beddegoed en handdoeke saambring. Die tweede badkamer word gedeel en het 'n stort.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolf. Die leefarea beskik oor 'n gemaklike sitplek, 'n etenstafel en 'n TV. Dit lei na 'n patio met braaigeriewe, terwyl 'n tweede braai-area op die houtdek buite beskikbaar is. Gaste kry ook veilige parkeerplek op die perseel.

Die eiendom is binne maklike bereik van 'n natuurlike rotspoel wat tussen November en Februarie met warm water spog.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Enkelslaapbank

1 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Tv

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Wat gaste dink
C. A
Gesin met klein kinders
5.0
Fun, relaxing. Absolutely wonderful! Enough room for the entire family and privacy. Sea views are breathtaking from all angles of the h...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024
Shakier I
Gesin met tieners
5.0
Priceless. 174 Atlantic Drive is a beautiful, very private, clean, and, most of all, breathtaking place with views. From our arrival, t...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024
Jan S
Besigheidsreis
4.8
Was daar vir besigheid. Baie lekker gebly en geslaap. Motorhuise se deure benodig opknapping sou iemand dit wou gebruik.
Aug 2024
Rentia D
Gesin met klein kinders
4.8
Heerlik. Ons het heerlik gekuier. Genoeg ruimte vir die hele gesin. Loopafstand vanaf die see. Vrydag het ons bietjie reën en wind gehad, die braaiple...
Sien meer
Aug 2024
Jaydin F
Saam met vriende
4.8
Nice & quiet. Nice & amazing views.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Theo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Atlantic-rylaan 174, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink 174 Atlantic Drive het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Atlantic-rylaan 174, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5522d1f9f216a93bd4f9c2a822fab4613c93921341e8b8a89ddecdaefce1f03dcbc64a2e27f21f7124d60f420f1a443570da?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 174 Atlantic Drive Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.372776721383 18.177373701852

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang