Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

175 Prichard Guesthouse

Gastehuis

Resensies

2.4/ 5

Gebaseer op 7 resensies


Netheid
2.3
Ligging
3.1
Waarde vir geld
2.0
Diens
2.1
Veiligheid
2.4
Ingla S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Mrt 2022

Vriendelike diens, behulpsaam. Ons het op die laaste nippertjie bespreek en omdat ons nie 'n badkamer met ander gaste vankamer 2 en ) wou deel nie, het ons kamer 1 gekies. Die kamer is eintlik nie geskik vir twee persone nie, aangesien dit vreeslik klein is. Die bed is omtrent teen die kas. Kamer 2 en 3 het baie mooi gelyk, maar kamer 1 en die badkamer het beslis onderhoud nodig. Die laken was eintlik te klein vir die bed. Die elektriese prop by die ketel het nie gewerk nie. Die ontvangs was baie goed en die werkers was baie vriendelik en behulpsaam. Kamer 1 word nie op die foto's gewys nie.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
3.2
Feb 2022

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Ryno V
Kort verblyf
1.0
Des 2022

Skokkend. Ek het nie daar oorgebly nie, ek het 'n hotel gebel en vir my 'n kamer bespreek. Dus was hierdie 'n baie duur uitstappie! Die kamer lyk nie naastenby soos op die foto nie. Al wat ek kan sê is, gaan slaap asb. daar sodat julle kan sien en dan, hersien dalk die advertensie. Skokkend.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Mpho M
1 nag
4.0
Aug 2017

Could do better. Didn't like the fact that the rooms for R550 didn't have their own bathrooms, the rooms share a bathroom down the passage.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Conrad J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.4
Jul 2017

Glad nie wat ek verwag het soos op foto's nie. Nagmerrie, ek het reeds die 7de Julie my plek bespreek en die kamer bespreek en die volle bedrag betaal. Met ons aankoms moet ek aanhoor dat ons kamer reeds bespreek is deur ander gaste! Ons moes tevrede wees met 'n klein kamertjie (die 3 van ons). Waar gaan jy nou heen daardie tyd van die middag? Alles is klaar betaal. Ons moes dit so aanvaar en is die volgende dag eers na ons ander kamer geskuif. As mens iets bespreek en daarvoor betaal moet jy darem kry wat jy moet.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Gus W
1 nag Gesin met klein kinders
1.4
Okt 2017

Onaangenaam. Ligte in die toilet werk nie so iemand moet voor die deur staan om dit oop te hou. Deur is 'n louver-deur wat baie onaangenaam is. Dakwaaier werk met 'n reusegeraas so jy kan hom nie gebruik nie. Ander kamer het 'n staanwaaier gahad. Kokkerot in die kamer gekry. Parkering vir slegs 2 karre met 'n nou ingang en die res moet versigtig verby trek om op die gras te kan stop sonder dakbeskerming vir die voeruig.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Annele D
1 nag Gesin met klein kinders
1.0
Des 2017

Dit was ongelooflik onaangenaam. Het plek vir 4 mense geboek maar daar was net een bed en sleeper couch. Moes 23:00 in aand eienaar in hande probeer kry om beddegoed te bring sodat ons die sleeper couch kon opmaak. Slegs 1 handdoek en 1 halwe rol toiletpapier was beskikbaar vir 4 mense. Slegs 1 kussing per persoon was beskikbaar sonder enige bo-lakens. Geen koffie of melk in kamer beskikbaar en slegs 2 glase was beskikbaar. Parkering was beperk en ander gaste moes ons vroegoggend wakker klop om ons karre weg te trek. Wat ons in ons nagklere moes gaan doen. Selfs nadat ek 'n klag by eienaar gelê het is ek steeds nie terug gekontak om enige onverskoning of enige mate van refund aan te bied. Was werklik verontrief.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

2.4/5

Liston Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 175 Pritchard Guesthouse, Randburg, Johannesburg, 2198, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAD50DhvmHFa3zgcqGa1pX7N08iqTG8teTh0q8ANErzQInorbBJ5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 7 5 1 3 175 Pritchard Guesthouse Randburg 2198 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.039353154158 27.974261377367

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang