Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

177 Flamingo Bay

Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Flamingo Bay 177, Fisherhaven, Hermanus, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R7 500 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

177 Flamingo Bay is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis op Flamingo Bay Estate in Fisherhaven, sowat 18,9 km buite Hermanus. Dit is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na 'n gerieflike basis vanwaar hulle die omliggende gebiede kan verken.

Dié dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 7 gaste en beskik oor 3 slaapkamers met en suite-badkamers en 'n aparte toilet. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 'n enkelbed en 'n stapelbed in die derde slaapkamer. Albei hierdie slaapkamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n toonbank met stoele en 'n ingeboude binnebraai toegerus. Die opwasarea het 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Daar is 'n etenstafel, gemaklike rusbanke, 'n TV en 'n kaggel in die leefarea. WiFi is beskikbaar.

Verder is daar 'n onderdakstoep met meubels en braaigeriewe, 'n motorhuis en sonpanele met omsetters op die perseel. Gaste het toegang tot die landgoed se gemeenskaplike swembad, 'n speelarea vir kinders en 'n klubhuis. Die verblyf is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante.

Kamer-opset

Slaapplek vir 7 mense 3 Slaapkamers 4 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Stapelbed

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Portier
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Op Die Straat

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Ligging

  • Flamingo Bay 177, Fisherhaven, Hermanus, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R7 500
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R7 500
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Flamingo Bay 177, Fisherhaven, Hermanus, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7624c442e69ee9aa6f86886ec7d7bbfd6abf37f2d7c5f51308c0bf60b53cfe7cdd2343de0d1f96f457a06dfb973f27c9c191?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 500 per nag (plek vir 7) 177 Flamingo Bay Fisherhaven 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.365816522714 19.109881939846

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang