178 Club
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Hester Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 45
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Anonieme gas - Sep 2024
Algehele gradering
Cavalier C - Aug 2024
Algehele gradering
Gemaklik en veilig.
Cara S - Jul 2024
Algehele gradering
Thoroughly enjoyed my stay. I would definitely stay there again.
Angelique W - Jun 2024
Algehele gradering
Dit was awesome. Baie lekker plekkie om weg te breek. Die eie aar is super awesome.
Daniel V - Mei 2024
Algehele gradering
Lekker oorgeslaap.
Magda G - Mei 2024
Algehele gradering
Naby aan Club Surgical Centre en restaurante.
Angela V - Mrt 2024
Algehele gradering
Everything is perfect.
178 Club se terugvoer
Hi Angela, thank you for the great review. It humbles me. Hope to host you again soon.
Roelien L - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustig en stil.
178 Club se terugvoer
Hallo Roelien,
Ek is jammer om te hoor van die DSTV. Soms na beurtkrag gee dit 'n hik, maar ek stel dit dan weer in as jy my laat weet.
Groete
Hester
Louise S - Okt 2023
Algehele gradering
Baie privaat, netjies en rustige omgewing.
178 Club se terugvoer
Bly jy het lekker geslaap en ek was verlig toe ek hoor jy het darem reggekom. Margaret is n ster. My foon is toe nog gesteel ook. Gelukkig is ek nou weer op die lug.
Pieter A ( Pierre ) F - Aug 2023
Algehele gradering
Baie nice.
Michelle V - Feb 2023
Algehele gradering
Baie gasvrye ontvangs, heerlik gebly!
Christa V - Okt 2023
Algehele gradering
Rustige en veilige area.
Eurika O - Nov 2023
Algehele gradering
Moes maar tyd in inkopie sentrums en restaurante deurbring agv beurtkrag.
Deone B - Nov 2022
Algehele gradering
Netjies en skoon.
178 Club se terugvoer
Baie dankie Francois. Ek waardeer die terugvoering. Dalk sien ons weer met die volgende Arfikaans Is Groot konsert. Mooi bly. Hester
Cecile F - Jul 2022
Algehele gradering
Gerieflik, rustig en baie mooi.
Lees meer178 Club se terugvoer
Beste Cecile,
Ons is altyd bly as gaste die kamer by 178 gerieflik vind. Baie van die krediet moet reguit na ons wonderlile huishulp gaan.
Machell Z - Jun 2022
Algehele gradering
Gasvry, huislik tog luuks. Empatie en opregte omgee.
178 Club se terugvoer
Ai, julle maak my verleë. Soms het gaste n bietjie meer van n mens nodig. Jou ma was self n dierbare gas. Groete daar in Koppies.
Hester
Nico L - Jun 2022
Algehele gradering
Baie lekker warm geslaap.
178 Club se terugvoer
Beste Nico
Baie dankie vir al die sterre. Ek is bly julle het gerieflik gebly. Ek sal julle graag weer te huisves as jul in Pretoria moet oornag.
Hester
Vicky A - Mrt 2022
Algehele gradering
Net so mooi soos op die fotos. Sal verseker weer gaan.
Christine J - Apr 2022
Algehele gradering
Exceeded expectations!
Spalding F - Mrt 2022
Algehele gradering
Rustig, skoon en gasvry.
Corne M - Nov 2022
Algehele gradering
Baie netjiese en ruim kamer met badkamer. Die yskassie en ketel is ook meer as genoeg vir behoefte. Baie veilige omgewing.
178 Club se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Groete tot volgende keer.
Menandie D - Nov 2022
Algehele gradering
Gerieflik.
Elke G - Okt 2021
Algehele gradering
Dit was 'n baie kort kuier, maar alles was perfek. Dankie!
178 Club se terugvoer
Beste Elke,
Ek is bly jul het lekker gebly. Hoop om jul weer te sien as jul Pretoria toe kom.
Groete,
Hester
Amelia V - Sep 2021
Algehele gradering
Dit is een van die netjieste gastehuise waar ek al was in Pretoria. Ek was al by baie vir besigheid.
178 Club se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Dit is altyd lekker as gaste tevrede is. Hoop om jul weer te ontvang.
Erika B - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie oulike plek!
178 Club se terugvoer
Beste Erika. Ek is bly jul het gerieflik gebly. Baie dankie vir die goeie terugvoer.
Willem D - Feb 2020
Algehele gradering
Waarde vir geld.
178 Club se terugvoer
Beste Willem, baie dankie vir die top terugvoer. Ek waardeer dit baie. Ek hoop om julle weer te huisves. Groete
Wesley S - Nov 2019
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Anneke W - Jul 2019
Algehele gradering
Great place for a business trip stay over!
178 Club se terugvoer
Beste Anneke,
Baie dankie. Ek waardeer dit vreeslik as gaste 'n tydjie afknyp om terugvoer te gee. Ek is baie bly jul het lekker gebly en ek sal jul graag weer huisves. As gaste kry jul ook 5 sterre.
Karel M - Mei 2019
Algehele gradering
Dit was heerlik om verblyf naby die konferensielokaal te kry, wat ook naby aan eetplekke en 'n winkelsentrum is.
Lees meerWillie K - Nov 2018
Algehele gradering
Uitstekend!
178 Club se terugvoer
Baie dankie Sarel.
Ek waardeer die uitstekende terugvoer. Gaan my bes probeer om 178 Club op hierdie standaard te hou.
Groete
Hester Olmesdahl
Bernice V - Nov 2018
Algehele gradering
Puik! Kan dit enige tyd aanbeveel. Silwerskoon en netjies. Ligging is perfek.
178 Club se terugvoer
Beste Bernice,
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Ek is bly julle het lekker gebly al was ek bietjie uit aksie.
Groete,
Hester Olmesdahl
Richard P - Jul 2018
Algehele gradering
Good, clean accommodation.
178 Club se terugvoer
Dear Richard,
Thank you so much for the great review. Hope to host you again in future.
Regards,
Hester Olmesdahl
178 Club
Lisa B - Feb 2018
Algehele gradering
Gerieflike verblyf.
178 Club se terugvoer
Baie dankie vir die gradering Lisa, ons waardeer die terugvoer.
Groete tot volgende keer,
Hester Olmesdahl
178 Club
Santie V - Des 2017
Algehele gradering
Lekker.
178 Club se terugvoer
Baie dankie Santie. Waardeer jou mooi terugvoer. Ek hoop om julle gou weer te verwelkom.
Groete,
Hester Olmesdahl
Hannetjie F - Sep 2017
Algehele gradering
Baie gasvry en goeie ligging.
178 Club se terugvoer
Beste Hannetjie.
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Ek waardeer dit as gaste n tydjie afknyp om gradering te doen. Mooi bly en hoop om jul weer te huisves.
Vriendelike groete
Hester Olmesdahl
178 Club
Jaqueline S - Aug 2017
Algehele gradering
Dis alles wat 'n mens nodig het en naby alle restaurante.
178 Club se terugvoer
Dankie vir die mooi terugvoer Jaqueline. Dit is vir my baie belangrik dat my gaste gelukkig tevrede is en ons gasvrouens hou baie van die terugvoer.
Groete
Hester Olmesdahl
178 club
Salo D - Jul 2017
Algehele gradering
1 nag oornag vir 'n 2 dae werkswinkel by kantore binne loopafstand.
Lees meer178 Club se terugvoer
Beste Norman,
Baie dankie dat jy die tydjie afgeknyp het om die terugvoer te beantwoord. Die positiewe woorde beteken vir my baie. Elke gasvrou streef daarna dat haar gaste tevrede en gerieflik is.
Groete,
Hester Olmesdahl
Santie P - Jun 2017
Algehele gradering
Vriendelik en baie gasvry, as mens iets versoek, kry mens dit dadelik.
Lees meer178 Club se terugvoer
Dagsê Santie,
Baie dankie vir die mooi terugvoer oor 178 Club.
Ek wil vreeslik graag hê my gaste moet gelukkig wees.
Hoop ek sien jul weer by 178 Club.
Groete
Hester Olmesdahl
Nadine V - Apr 2017
Algehele gradering
Gemaklik en lekker gebly.
178 Club se terugvoer
Dankie Nadine. Sonder tevrede gaste het geen besigheid 'n kans nie. Ek is baie bly jul het lekker gebly. Ons hoop jul kies ons volgende keer weer.
Everd J - Apr 2017
Algehele gradering
Dit wat aangenaam en rustig.
Heide R - Feb 2017
Algehele gradering
Wat 'n plesier!
Shirene P - Feb 2017
Algehele gradering
Netjies en modern.
178 Club se terugvoer
Dankie, Shirene. Ek waardeer die mooi terugvoer. Ons gaan probeer om net beter en beter te word.
Annelize B - Feb 2017
Algehele gradering
Baie netjies en rustig, sal verseker weer gebruik maak van 178 Club.
178 Club se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi gradering, Annelize. Dit is lekker om te weet my gaste is tuis en gerieflik.
Julius M - Jul 2017
Algehele gradering
Goed.
178 Club se terugvoer
Beste Julius,
Baie dankie vir die terugvoer. Ek waardeer dit as gaste die moeite doen om terugvoer te gee. Jammer as dit effens woelig in die woonhuis was.
Groete,
Hester Olmesdahl - 178 Club
Bc D - Feb 2017
Algehele gradering
Als wat jy nodig het.
178 Club se terugvoer
Baie dankie! Ek waardeer die terugvoer.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Club-laan 178, Ashlea Gardens, Pretoria, 0081, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang