Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

178 Port Natal

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Inge Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 10 resensies vir 178 Port Natal
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Johan J - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan J

Plek was baie netjies, beddegoed was skoon.

Dit was heerlik gewees.

Reinett D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinett D

Ons kom weer kuier.

Baie cozy en gemaklik. Baie goed onderhou.

Marlize V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize V

Lekker rustig en hoor die see in die aande.

Baie lekker plek. Alles wat nodig is. Sou net graag WiFi wou hê. Maar was 'n lekker rustig en ons hondekind kon saam, waar dit veilig is. Bekostigbaar, netjies en skoon. Sal beslis weer kom.

Jeanne M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne M

Gerieflike huis naby alles.

Baie netjiese verblyfplek met alles wat nodig is.

Philip P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip P

Baie lekker huisie.

Ons het dit baie geniet en sal beslis weer daar bly. Baie dankie.

Elsje V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elsje V

Opwindend.

Baie goed geleë om sommer van een aktiwiteit na die volgende te gaan. Die huis is dan 'n gerieflike pitstop.

Stephanie W - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie W

Die eenheid is gerieflik, netjies en goed geleë.

Inge het ons voorsien met al die nodige inligting en het letterlik aan alles gedink. Ons het heerlik gebraai onder die bome en sal beslis weer daar bly. Ons kan die plek met vrymoedigheid aanbeveel. Baie dankie vir 'n heerlike naweek!

Coen S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coen S

Baie gerieflik geleë.

Sal aanbeveel vir enige familievakansies.

Celeste S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste S

Rustige seevakansie.

Heerlik gebraai onder die bome en dit was 'n bonus dat ons hondjie kon saamgaan.

Mart-marie B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mart-marie B

Baie lekker, skoon, netjies na verwagting.

Baie netjies, eenheid beskik oor alles wat nodig is. Gerieflik geleë, honde was welkom wat 'n groot pluspunt is. Sal dit beslis kan aanbeveel vir ander mense, sal definitief weer van 178 Port Natal gebruikmaak.

Vanaf R1 100
R1 100 R733
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 100
R1 100 R733
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Natal-laan 178, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA93b134d3e33da129bb423b8c4ed30c14dff1aa336003e002ab1df1cbc9ca9e38dc6ad8eb6f8a21de08b5781af602ed2d3206?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R733 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 178 Port Natal Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.120590092651 22.116194028836

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang