Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

178 Port Natal

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Johan J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Plek was baie netjies, beddegoed was skoon. Dit was heerlik gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reinett D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Ons kom weer kuier. Baie cozy en gemaklik. Baie goed onderhou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlize V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Lekker rustig en hoor die see in die aande. Baie lekker plek. Alles wat nodig is. Sou net graag WiFi wou hê. Maar was 'n lekker rustig en ons hondekind kon saam, waar dit veilig is. Bekostigbaar, netjies en skoon. Sal beslis weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanne M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2023

Gerieflike huis naby alles. Baie netjiese verblyfplek met alles wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philip P
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Baie lekker huisie. Ons het dit baie geniet en sal beslis weer daar bly. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsje V
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Jun 2023

Opwindend. Baie goed geleë om sommer van een aktiwiteit na die volgende te gaan. Die huis is dan 'n gerieflike pitstop.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Stephanie W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Die eenheid is gerieflik, netjies en goed geleë. Inge het ons voorsien met al die nodige inligting en het letterlik aan alles gedink. Ons het heerlik gebraai onder die bome en sal beslis weer daar bly. Ons kan die plek met vrymoedigheid aanbeveel. Baie dankie vir 'n heerlike naweek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Coen S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2022

Baie gerieflik geleë. Sal aanbeveel vir enige familievakansies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Celeste S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2022

Rustige seevakansie. Heerlik gebraai onder die bome en dit was 'n bonus dat ons hondjie kon saamgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mart-marie B
Lang verblyf Saam met vriende
4.6
Okt 2022

Baie lekker, skoon, netjies na verwagting. Baie netjies, eenheid beskik oor alles wat nodig is. Gerieflik geleë, honde was welkom wat 'n groot pluspunt is. Sal dit beslis kan aanbeveel vir ander mense, sal definitief weer van 178 Port Natal gebruikmaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Inge Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R1 100
R1 100 R733
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 100
R1 100 R733
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Natal-laan 178, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA93b134d3e33da129bb423b8c4ed30c14dff1aa336003e002ab1df1cbc9ca9e38dc6ad8eb6f8a21de08b5781af602ed2d3206?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R733 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 178 Port Natal Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.120590092651 22.116194028836

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang