Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

17onWellington Suites

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Esther Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 101

Op LekkeSlaap 14 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 31 resensies vir 17onWellington Suites
Netheid
4.4/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5
Karien D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien D

Awesome! Sal graag weer 'n bespreking maak.

Dankie, ons het baie lekker gebly.

17onWellington Suites se terugvoer

Goeiedag Karien.

Baie dankie dat julle ons akkommodasie gekies het. Dit was regtig 'n plesier om gaste soos julle te akkommodeer. Ja, sien julle binnekort. Bestuur

17onWellington Suites
Marjoné V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marjoné V

Aangenaam verras! Sal beslis aanbeveel!

Baie dankie. Ons het baie lekker gebly! Sal beslis weer daar gaan bly!

17onWellington Suites se terugvoer

Ons is bly julle het dit hier by ons geniet. Hoop julle kom reg met die verblyf soek hier in George.

17onWellington Suites
Jodene P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jodene P

Was baie Lekker en gerieflik,sommer stap afstand van skool vir spot geleentheid.

Ons het baie Lekker gekuier. Al kommentaar wat ek dink hulle kan aanwerk. Daar was ys houertjies in die vrieskas wat leeg was,hulle kon dit maar opgevul het met water sodat dit reg was wanneer jy ys nodig gehad het en ons kon ook nie die hoof TV se remote opspoor nie. Verder het ons geen probleme gehad nie.

17onWellington Suites se terugvoer

Hi Jodene,

Dankie vir die resensie. Ons sal seker maak vir die volgende keer dat daar water in ons ys houertjies sal wees. Verder sal ek kyk na die remote vir die hoof TV.

Ons sien uit vir julle volgende keer weer te sien.

17onWellington Suites
Dexter V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dexter V

Functional, safe, homely feel.

Great place with a good view of Outeniqua mountains. Location also central in George and also the greater Garden Route.

17onWellington Suites se terugvoer

Thank you for your positive feedback! We strive to give 100% in what we do. Please let us know how we can improve for your next experience.

17onWellington Suites
Mzikazi M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mzikazi M

Peaceful, lovely staff.

There were no issues from management, staff. Staff was friendly and assisted/recommended places to visit around George. Breakfast was out of this world but I would like to suggest it's served up until 11am at least like other hotels.

Karen S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Karen S

Nie wat ons verwag het nie.

Dit is beslis nie 4 ster soos geadverteer nie. Baie onhigiënies om onder komberse te slaap. Handdoeke het ou vlekke gehad. Van die lankens is al deurgewas met gaatjies in. Die gasgeyser werk nie optimaal, twee mense kan nie gelyk stort in verskillende storte. En nie genoeg voorsiening met loadshedding.

Susanna B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susanna B

Vriendelike diens.

Ons was net 1 nag in George op pad na Plett, en is spyt ons kon nie nog 'n nag bly nie. Skoon, netjies en goed toegerus met 'n gas-geiser en "loadshedding"-lampies. Ronel was baie vriendelik en behulpsaam.

17onWellington Suites se terugvoer

Hi Susanna,

Baie dankie vir die pragtige resensie. Ons waardeer die terugvoer baie.

Ons hoop om julle gou weer te sien en dat julle volgende keer langer sal vertoef

Mooi bly en groete
Ronel

17onWellington Suites
Monique V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique V

Ons het heerlik gebly en dankbaar dat ons hondjie geakkommodeer is.

Dit is seker onvermydelik maar van die gaste bokant en langs ons was baie lawaaierig. Die "hospitality bouquet" van die televisie was ongelukkig teleurstellend en klankgehalte ook swak.

Bulelwa T - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bulelwa T

Safe location, easy to locate, shops are close by.

It is beautiful. Family-orientated.

Theo S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo S

Fantasties.

Sal definitief weer 17onWellington besoek.

17onWellington Suites se terugvoer

Hi Theo,

Baie dankie vir die tyd wat jy geneem het om vir ons 'n resensie te doen, ons waardeer die terugvoering opreg.
Laat weet asseblief hoe ons kan verbeter op klientediens, aangesien dit vir ons baie belangrik is dat ons gaste volkome tevrede moet wees.
Hoop ons sien jou en jou familie gou weer in die toekoms.

17onWellington Suites
Ria D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria D

Great.

Amazing. Will stay there again.

17onWellington Suites se terugvoer

Good morning Jean,

Thank you so much for taking the time to review us, it is highly appreciated.

We are glad you had a splendid time.

Hope to see you again soon!

Kind regards,
Ronel

17onWellington Suites
Wim M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wim M

Gerieflike wegbreek.

Ons gesin het baie gerieflik gebly en die eenheid is groter as wat ons verwag het. Ligging is goed vir dinge doen in George en omgewing.

Martin F - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martin F

Baie netjies en skoon plek.

Plek is baie netjies, skoon en goed toegerus, shower kon bietjie warmer gewees het, maar overall was great.

Melanie W - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie W

Alles was perfek gewees.

Ek is vriendelik ontvang en alles was reg gewees in die kamer toe ek daar aangekom het.

17onWellington Suites se terugvoer

Hi Melanie. Dit was lekker om jou by ons te kon he. Hoop jy kan volgende keer langer bly.

Annetjie

17onWellington Suites
Charlene W - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charlene W

Very convenient, pet friendly, comfortable apartments.

The facilities were comfortable and the staff very helpful and friendly. The plumbing is quite noisy - you hear the neighbours showering.

Fanie B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fanie B

Was gerieflik.

Het lekker gebly. Sentraal geleë.

17onWellington Suites se terugvoer

Hallo Fanie,

Ons is so bly julle het lekker gebly. Ons hoop om julle sommer gou weer terug te kan verwelkom.

17onWellington Suites
Wessel M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wessel M

Ons sal graag weer daar oorbly.

Ons was baie vriendelik ontvang. Constance het saam gegaan na wooneenheid en weer seker gemaak dat ons alles het. Alles was pragtig skoon en netjies.

17onWellington Suites se terugvoer

Hallo Wessel,

Baie dankie dat julle by ons gebly het. Ons is bly julle het julle verblyf geniet en ons hoop om julle gou weer terug te verwelkom.

17onWellington Suites
Adriana S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adriana S

Baie netjies, en vriendelike personeel.

Met aankoms was ons vriendelik ontvang. Baie veilig en sal dit aanbeveel aan enige iemand.

17onWellington Suites se terugvoer

Baie dankie vir die vriendelike terugvoer. Ons hoop ons sien julle binnekort weer.

17onWellington Suites
Corrie M - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Corrie M

Gerieflik.

Meubels bietjie oud maar gerieflik vir wat ons nodig gehad het.

Sonette R - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sonette R

Goeie ligging, skoonmaakdiens kan verbeter.

Dis nie 'n hotel nie, en ek weet nie hoe dit een genoem kan word nie. Die beddegoed het oud geruik en ons stort was vol hare, 'n teken dat dit beslis nie skoongemaak is nie. Daar was geen personeel beskikbaar toe ons uitteken nie.

17onWellington Suites se terugvoer

Goeiedag Sovette,
Dankie vir die terugvoering. Ek het ondersoek ingestel en is verseker dat die eenheid wel goed skoongemaak was, als ons eenhede word ook geïnspekteer nadat dit skoongemaak is, veral as ons weet daar kom gaste in. Ons het 4 ster status as 'n hotel ontvang, ons adverteer dit wel as suites en nie 'n hotel nie. Die dame wat Saterdag gewerk het, het my in kennis gestel dat jul ook vir haar gesê het om nie Saterdag die eenheid te diens nie want dis skoon genoeg. Ek sou die terugvoering baie meer waardeer het toe jul ingeboek het sodat ons dit dadelik kon regstel. Omdat dit selfsorg eenhede is, is die personeel op Sondae nie verplig om heeldag te werk nie, ons glo dat hulle ook n breuk nodig kry en tyd saam familie veral op Moedersdag. Daar is instruksies in elke kamer/eenheid wat om met die sleutel te doen en presies hoe om uit te teken as niemand beskikbaar is nie.
Groete,
Theresa

17onWellington Suites
Mariana S - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana S

Was heerlik. Sal enige dag weer daar bly.

17onWellington is baie gerieflik geleë. Dit het alles in gehad wat ons benodig het. Was 'n heerlike ervaring. Beveel dit definitief aan vir mense wat George besoek.

Vanessa B - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa B

Outstanding.

I was so surprised, it was home away from home. Will be back soon I wouldn't have chosen a better place.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Uitstaande.

Ek was so verras. Dis soos jou eie tuiste. Sal sommer gou weer terugkeer. Kon nie 'n beter plek gekies het nie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Wilma H - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma H

Wonderful experience!

Even though I checked in late the reception were very accommodating and I received a warm welcome. The room was clean and organised and very spacious. The overall layout was practical, stylish and elegant; the small garden outside, beautiful. Its a great self help facility and I enjoyed the eco-friendly set-up. I would definitely recommend 17onWellington when visiting George in future. Thank you for a wonderful experience!

Nicolette V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nicolette V

Ek sal hulle beslis aanbeveel.

Alles was uit die boonste rakke! Netjiese en gerieflike kamers. Baie vriendelike personeel! Ons het 'n baie aangename 3 aande daar vertoef.

Rene M - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Rene M

Was nice but bad booking skills from them.

When we arrived the place was lovely modern tidy, unless the braai area had no light in and as we paid our full booking they made a mistake and told us we still have to pay an extra amount. We had the invoice indicating we paid full amount so this just spoiled our experience because of their negligence.

Colette V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colette V

Aangenaam.

Kan hoogs aanbeveel. Netjies en goed geleë.

Ina V - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ina V

Gesellig, maar hulle kliëntediens kort aandag.

Die plekkie is baie mooi en lyk baie gesellig. Die een bed se beddegoed was egter vuil/gevlek en die meisie het dit eers agtergekom na 22:30. Ons werk elke dag met die gastebedryf, en foutjies soos hierdie sluip in. Die terugvoering van die bestuur is egter baie sarkasties en onbehulpsaam. Bestuur moet aan hul mense verhoudings werk as hul die hotel wil bevorder.

Zenobia N - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zenobia N

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Natasha V - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Natasha V

Dit was gerieflik en skoon.

Mooi uitsig!

Hannelle B - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannelle B

Dit was aangenaam, die woonstel is smaakvol gemeubileer en dit is lekker sentraal geleë.

Ons het die kwaliteit en smaakvolle afwerking en poging om meer 'groen' te wees baie waardeer. Die ontbyt was uitstaande en personeel baie professioneel en vriendelik.

Welma E - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Welma E

Alles goed, maar geen handdoeke, glase, min komberse en te min toiletpapier.

Ons sal dit definitief aanbeveel. Dis 'n pragtige plek en alles is skoon en netjies.

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wellington-straat 17, George, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhiNTk5NGZlLTdkNzItNDI0Mi1iMjczLTk0NTRmZWEwNTAwYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 17 Wellington Street George 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.956442727017 22.466332912445
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang