Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

17onWellington Suites

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Karien D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Awesome! Sal graag weer 'n bespreking maak. Dankie, ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esther
17onWellington Suites
Goeiedag Karien. Baie dankie dat julle ons akkommodasie gekies het. Dit was regtig 'n plesier om gaste soos julle te akkommodeer. Ja, sien julle binnekort. Bestuur

Marjoné V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2024

Aangenaam verras! Sal beslis aanbeveel! Baie dankie. Ons het baie lekker gebly! Sal beslis weer daar gaan bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esther
17onWellington Suites
Ons is bly julle het dit hier by ons geniet. Hoop julle kom reg met die verblyf soek hier in George.

Jodene P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Was baie Lekker en gerieflik,sommer stap afstand van skool vir spot geleentheid. Ons het baie Lekker gekuier. Al kommentaar wat ek dink hulle kan aanwerk. Daar was ys houertjies in die vrieskas wat leeg was,hulle kon dit maar opgevul het met water sodat dit reg was wanneer jy ys nodig gehad het en ons kon ook nie die hoof TV se remote opspoor nie. Verder het ons geen probleme gehad nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esther
17onWellington Suites
Hi Jodene, Dankie vir die resensie. Ons sal seker maak vir die volgende keer dat daar water in ons ys houertjies sal wees. Verder sal ek kyk na die remote vir die hoof TV. Ons sien uit vir julle volgende keer weer te sien.

Dexter V
1 nag
4.2
Mei 2024

Functional, safe, homely feel. Great place with a good view of Outeniqua mountains. Location also central in George and also the greater Garden Route.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Esther
17onWellington Suites
Thank you for your positive feedback! We strive to give 100% in what we do. Please let us know how we can improve for your next experience.

Mzikazi M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Peaceful, lovely staff. There were no issues from management, staff. Staff was friendly and assisted/recommended places to visit around George. Breakfast was out of this world but I would like to suggest it's served up until 11am at least like other hotels.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.2
Apr 2023

Nie wat ons verwag het nie. Dit is beslis nie 4 ster soos geadverteer nie. Baie onhigiënies om onder komberse te slaap. Handdoeke het ou vlekke gehad. Van die lankens is al deurgewas met gaatjies in. Die gasgeyser werk nie optimaal, twee mense kan nie gelyk stort in verskillende storte. En nie genoeg voorsiening met loadshedding.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Susanna B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2022

Vriendelike diens. Ons was net 1 nag in George op pad na Plett, en is spyt ons kon nie nog 'n nag bly nie. Skoon, netjies en goed toegerus met 'n gas-geiser en "loadshedding"-lampies. Ronel was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esther
17onWellington Suites
Hi Susanna, Baie dankie vir die pragtige resensie. Ons waardeer die terugvoer baie. Ons hoop om julle gou weer te sien en dat julle volgende keer langer sal vertoef Mooi bly en groete Ronel

Bulelwa T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2022

Safe location, easy to locate, shops are close by. It is beautiful. Family-orientated.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Ons het heerlik gebly en dankbaar dat ons hondjie geakkommodeer is. Dit is seker onvermydelik maar van die gaste bokant en langs ons was baie lawaaierig. Die "hospitality bouquet" van die televisie was ongelukkig teleurstellend en klankgehalte ook swak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theo S
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Okt 2022

Fantasties. Sal definitief weer 17onWellington besoek.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esther
17onWellington Suites
Hi Theo, Baie dankie vir die tyd wat jy geneem het om vir ons 'n resensie te doen, ons waardeer die terugvoering opreg. Laat weet asseblief hoe ons kan verbeter op klientediens, aangesien dit vir ons baie belangrik is dat ons gaste volkome tevrede moet wees. Hoop ons sien jou en jou familie gou weer in die toekoms.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Esther Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 101

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 31 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wellington-straat 17, George, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhiNTk5NGZlLTdkNzItNDI0Mi1iMjczLTk0NTRmZWEwNTAwYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 17 Wellington Street George 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.956442727017 22.466332912445

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang