17onWellington Suites
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 28 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wellington-straat 17, George, 6530, Wes-Kaap
- Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
17onWellington Suites is in die hartjie van George, wat halfpad tussen Kaapstad en Gqeberha (Port Elizabeth) op di Tuinroete geleë is. Die eiendom is stapafstand van verskeie uitstekende restaurante en winkels. George is sentraal op die Tuinroete wat dit die perfekte stopplek maak wanneer gaste bestemmings soos Knysna, Mosselbaai en Oudtshoorn wil verken.
Verblyf is beskikbaar in 'n Standaard-enkelkamer, 'n Eenslaapkamersuite en 2 Gesinsuites. Die Standaard-enkelkamer is ideaal vir 'n enkelreisiger wat vir 'n kort tydperk bly en het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort. Verder is daar 'n waaier, verwarmer, platskerm-TV, vesel-WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe.
Elk van die suites het 'n platskerm-TV, vesel-WiFi, 'n eetarea, sitarea en 'n kombuisie wat met 'n stoofplaat, mikrogolf, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Gaste het ook toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerhek.
17onWellington Suites is 10,7 km van George se lughawe af en bied dikwels groot fietsrytoere aan. Dit is ook al vir jare die tuiste van gaste wat reis vir sakedoeleindes en gholf.
Aktiwiteite in die omgewing sluit perdry, branderplankry, visvang, voëlkyk, wynproe, bergfietsry, fietsry, voetslaan, wildritte, swem en tennis in.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Dataprojektor
- Blaaibord
- Witborde
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Esther Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 102
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- Wellington-straat 17, George, 6530, Wes-Kaap
- Gaste dink 17onWellington Suites het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 28 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wellington-straat 17, George, 6530, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang