Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

17onWellington Suites

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 31 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wellington-straat 17, George, 6530, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

17onWellington Suites is in die middel van George geleë, ongeveer halfpad tussen Kaapstad en
Gqeberha (Port Elizabeth) op die Tuinroete. Dit is stapafstand vanaf verskeie uitstekende restaurante en winkels. George is sentraal in die Tuinroete, wat dit die perfekte oornagplek maak wanneer jy ander dorpe soos Knysna, Mosselbaai en Oudtshoorn besoek.

Verblyf word gebied in 'n Standaard Enkelkamer, 'n Eenslaapkamer Suite en 2 Familie Suites. Die Standaard Enkelkamer is ideaal vir die enkelbegroting reisiger vir kort verblyf. Dit is ingerig met 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort. Ander geriewe sluit 'n waaier en 'n verwarmer, 'n platskerm-TV, WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Elkeen van die suites sluit 'n platskerm-TV, WiFi, 'n eetarea, sitkamer en 'n kombuisie in wat volledig toegerus is met 'n stoofplaat, 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste het toegang tot 'n binnehof met braaigeriewe en veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheertoegangshek.

Die verblyf is 10,7 km vanaf George Lughawe. 17onWellington Suites bied dikwels groot fietstoere aan en ons het 'n tuiste weg van die huis geword vir reisende gholfspelers, sowel as korporatiewe ondernemings.

Doendinge in die omgewing sluit perdry, branderplankry, visvang, voëlkyk, wynproe, bergfietsry, fietsry, voetslaan, wildritte, swem en tennis in, om net 'n paar te noem.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 31 resensies vir 17onWellington Suites
Netheid
4.4/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Esther Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 101

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Wellington-straat 17, George, 6530, Wes-Kaap
  • Gaste dink 17onWellington Suites het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bodorp George Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 31 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wellington-straat 17, George, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhiNTk5NGZlLTdkNzItNDI0Mi1iMjczLTk0NTRmZWEwNTAwYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 17 Wellington Street George 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.956442727017 22.466332912445

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang