Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

18 Coogee Bay Beachfront Apartment

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Jessica B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Exquisite. It was everything we've imagined.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magdalena L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Awesome stay. Was exactly what we wanted and got. Manager went out of his way to make us feel right at home. The apartment is modern and tasteful with everything you need, including a fully equipped kitchen. The main bedroom has a stunning sea view and also opens onto the balcony, where there is seating and a gas braai. The wide view is breathtakingly beautiful, and the sunrises are picture perfect. We never got around to going fishing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danielle S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Peaceful. Stunning stay yet again. Great host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maureen P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Fantasmagories! 18 Coogee Bay Beachfront Apartment is perfek geleë vir enige geleentheid. Loop afstand vanaf die strand, restourant en ook winkelsentrums. Die gasheer en gasvrou het Oos Londen vir ons baie aangenaam gemaak deur verskillende aktiwiteite aan ons bekend te maak om ons te vermaak. Ons kuier graag weer daar!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danielle S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Perfect location close to many shops, hosts were amazing! Friendly and accessible. Peaceful and relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneke P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2023

Heerlike verblyf. Ons het baie lekker gebly. Alles was netjies, skoon en veilig. Pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gisella M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Lekker kuierplek. Wonderlik met alles wat mens nodig het. Gasheer was gasvry en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madeleine S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Baie skoon en netjies, plek is goed ingerig. Lekker naby aan die strand, kon met kinders maklik vanaf die woonstel tot by see kom. Plek was goed ingerig en die eienaar was regtig baie oulik. As dit reën kon ons steeds die see ervaar van ons balkon. Sal definitief weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jul 2023

Besonderse ligging, wonderlike kliëntediens en geen loadshedding. Ons besoek was merkwaardig. Greg se kundigheid oor die area en wat aangaan, het verseker bygedra daartoe. Ons het net tyd gekry vir die helfte van sy lys, maar elke stop was 'n wenner. Ons sal weer van hulle blyplek gebruik maak.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Jh C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Jan 2023

Beurtkrag het die kuier nie lekker gemaak. Daar is geadverteer dat die eenheid 'n inverter het wat tydens beurtkrag die ligte, TV en WiFi aanhou. Ongelukkig het dit nie gewerk nie en is ons nie vooraf daarvan in kennis gestel nie. Sou nie daar tuisgegaan het as ons geweet het dat inverter nie werk nie want daar was 3 ure beurtkrag 2 keer daagliks, totaal 6 ure per dag sonder krag. Geen ligte, TV, WiFi, koffie- of kosmaak was dan moontlik nie.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Gregory
18 Coogee Bay Beachfront Apartment
Hi dankie vir julle besoek en dat julle die tyd gevat het om die resensie te skryf, Ons will weereens onverskooning vra oor die inverter en dat ons julle nie vroegtydig laat weet het nie. Ek het seker gemaak ek het nou al die webtuistes opdateer oor die vout. Ongelukkig met vlak 6 beurtkrag het die inverter onlangs geblaas en voorraad is eers in Februarie weer beskikbaar. Ons het al die gaste laat weet, maar ek het per ongeluk julle nie laat weet nie en is jammer oor die ongerief wat dit veroorsaak het.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Gregory Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 24

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R1 650
R1 650 R1 238
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 650
R1 650 R1 238
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deary-laan 1, Gonubie, Oos-Londen, 5257, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjKnyg5fzl09YFnzdZG3AK8TKIrXd2G3OoZtELuBXEeDm2mmYb3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 650 nouVanaf R1 238 per nag (plek vir 6) 19 5 1 5 1 Deary Lane Gonubie 5257 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.938388970361 28.031799559524

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang