Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

18 Coogee Bay Beachfront Apartment

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Gregory Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 24

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 19 resensies vir 18 Coogee Bay Beachfront Apartment
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Jessica B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica B

Exquisite.

It was everything we've imagined.

Magdalena L - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdalena L

Awesome stay. Was exactly what we wanted and got.

Manager went out of his way to make us feel right at home. The apartment is modern and tasteful with everything you need, including a fully equipped kitchen. The main bedroom has a stunning sea view and also opens onto the balcony, where there is seating and a gas braai. The wide view is breathtakingly beautiful, and the sunrises are picture perfect. We never got around to going fishing.

Danielle S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle S

Peaceful.

Stunning stay yet again. Great host.

Maureen P - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maureen P

Fantasmagories!

18 Coogee Bay Beachfront Apartment is perfek geleë vir enige geleentheid. Loop afstand vanaf die strand, restourant en ook winkelsentrums. Die gasheer en gasvrou het Oos Londen vir ons baie aangenaam gemaak deur verskillende aktiwiteite aan ons bekend te maak om ons te vermaak. Ons kuier graag weer daar!

Danielle S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle S

Perfect location close to many shops, hosts were amazing! Friendly and accessible.

Peaceful and relaxing.

Anneke P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke P

Heerlike verblyf.

Ons het baie lekker gebly. Alles was netjies, skoon en veilig. Pragtige uitsig.

Gisella M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gisella M

Lekker kuierplek.

Wonderlik met alles wat mens nodig het. Gasheer was gasvry en hulpvaardig.

Madeleine S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine S

Baie skoon en netjies, plek is goed ingerig.

Lekker naby aan die strand, kon met kinders maklik vanaf die woonstel tot by see kom. Plek was goed ingerig en die eienaar was regtig baie oulik. As dit reën kon ons steeds die see ervaar van ons balkon. Sal definitief weer gaan.

Chris S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chris S

Besonderse ligging, wonderlike kliëntediens en geen loadshedding.

Ons besoek was merkwaardig. Greg se kundigheid oor die area en wat aangaan, het verseker bygedra daartoe. Ons het net tyd gekry vir die helfte van sy lys, maar elke stop was 'n wenner. Ons sal weer van hulle blyplek gebruik maak.

Jh C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jh C

Beurtkrag het die kuier nie lekker gemaak.

Daar is geadverteer dat die eenheid 'n inverter het wat tydens beurtkrag die ligte, TV en WiFi aanhou. Ongelukkig het dit nie gewerk nie en is ons nie vooraf daarvan in kennis gestel nie. Sou nie daar tuisgegaan het as ons geweet het dat inverter nie werk nie want daar was 3 ure beurtkrag 2 keer daagliks, totaal 6 ure per dag sonder krag. Geen ligte, TV, WiFi, koffie- of kosmaak was dan moontlik nie.

18 Coogee Bay Beachfront Apartment se terugvoer

Hi dankie vir julle besoek en dat julle die tyd gevat het om die resensie te skryf, Ons will weereens onverskooning vra oor die inverter en dat ons julle nie vroegtydig laat weet het nie. Ek het seker gemaak ek het nou al die webtuistes opdateer oor die vout. Ongelukkig met vlak 6 beurtkrag het die inverter onlangs geblaas en voorraad is eers in Februarie weer beskikbaar. Ons het al die gaste laat weet, maar ek het per ongeluk julle nie laat weet nie en is jammer oor die ongerief wat dit veroorsaak het.

18 Coogee Bay Beachfront Apartment
Jacques S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques S

Mooi see-uitsig.

Greg was baie vriendelik en verwelkomend. Het altyd vinnig reageer op boodskappe en seker gemaak dat ons gemaklik is.

Colette I - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colette I

Absolutely amazing.

Highly recommendable. This place is just perfect. The apartment has everything you need to make your stay comfortable. Very close to the beach - so we would get up and check the conditions while drinking coffee on the balcony. If it was beach weather, it is a short walk to get on the beach. For days when it was a bit windy there was plenty to keep kids entertained - board games or Wi-Fi kept them occupied until it was time to return to the beach. Lovely restaurant a short walk away for lunch. Greg is an amazing host - assisted us with everything we needed. We will definitely be back!

Tanya U - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya U

Pragtige plekkie, goed toegerus en baie gerieflik.

Ons het so lekker gebly. Baie gerieflik naby die strand en getypoel.

Julie P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julie P

The apartment was exceptionally clean and very spacious, had everything we needed. The view was amazing and the free WiFi really kept the little ones occupied as they could watch all their favourite programs.

Greg was extremely helpful and accommodating. We arrived late due to having some car problems and Greg welcomed us with a smile and even offered for us to stay a bit longer in order for us to sort out our car issues. It is really rare that you find someone as nice as Greg. Thank you again, Greg, for the amazing time we had. I think we have found our official holiday home whenever we visit family again in East London. Keep up the great work Greg.

Judy K - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy K

It was very pleasant accommodation indeed. Will definitely be back.

Friendly and helpful owner. Very neat and homely unit. Stunning view.

Lukas K - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lukas K

Bekostigbare, skoon en goed toegeruste verblyf met perfekte ligging en uitsig oor die see.

Hierdie eenheid se ligging is perfek geleë met pragtige uitsigte oor die see, wat slegs 'n paar treë weg is. Baie skoon en goed toegeruste woonstel op boonste vloer. Gestremdes en ouer persone moet kennis neem van die paar stelle trappe tot by die ingang van nr 18, maar vir ons was die pragtige uitsigte, goeie gehalte linne en smaakvolle dekor meer belangrik as 'n paar stelle trappe. Veilige onderdakparkering was op die perseel beskikbaar vir ons voertuig. Die perseel se toegang word beheer deur 'n afstandbeheerde hek. Kommunikasie en inligting verskaf deur Greg was meer as voldoende en reaksie op enige navrae was vinnig. Die gasbraai op die balkon het goed gewerk, so ook die skottelgoedwasser en volgrootte yskas/vrieskas. Selfs die bed in die slaapkamer was baie gerieflik, iets wat nie so algemeen by verblyfplekke is nie. Die kinders het die komplimentêre koekies en beskuit geniet. Baie dankie Greg en Marike vir baie aangename verblyf in julle woonstel.

Danie J - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie J

Lekker!

Hangmat op die stoep terwyl die son oor die see opkom. Medisyne vir die siel! Ons was gelukkig, die eerste oggend was daar walvisse in die baai. Greg (eienaar) is vriendelik en baie hulpvaardig, regte goeie mense. Internet, groot TV, gasbraai, plek vir 'n skootrekenaar, beperkte krag tydens beurtkrag. Ek het lekker tuisgegaan en sal hulle definitief aanbeveel.

Koos V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos V

Uitstekende uitsig! Lekker ontspan!

Die uitsig en die see so naby is n onvergeetlike ervaring! Baie lekker naby die strand en lagoon en kan lekker stap langs die kus! Lekker eetplekke stapafstand!

Gerrit C - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit C

Awesome.

Die view was great met die see, die eenheid baie skoon en goed toegerus. Greg was baie hulpsaam met die 2 weeke wat ons daar gebly het, sal definitief weer daar boek.

Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deary-laan 1, Gonubie, Oos-Londen, 5257, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjKnyg5fzl09YFnzdZG3AK8TKIrXd2G3OoZtELuBXEeDm2mmYb3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 6) 19 5 1 5 1 Deary Lane Gonubie 5257 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.938388970361 28.031799559524
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang