Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

18 Elements

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 9 Elandsfontein Plaas, Elements Privaat Gholfreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Vanaf R3 400 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

18 Elements is 'n pragtige vakansiehuis in 'n privaat bosligging op Elandsfontein Plaas in Bela-Bela. Dié stylvolle selfsorghuis het slaapplek vir 10 gaste en is ideaal vir 'n familie of groep vriende.

Die huis beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer het 2 dubbelbeddens en 2 en suite-badkamers met 'n stort en 'n bad. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Alle beddegoed en linne word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV, 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek, en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus.

Die stapeldeure lei na 'n stoep waar die uitsig oor en klanke van die bos geniet kan word. Die stoep het sitplek en 'n braai-area. Daar is ook 'n swembad en 'n hangmat waar gaste kan ontspan en 'n goeie boek geniet.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

The Clubhouse is op 'n koppie op die landgoed geleë en bied 'n uitsig oor die gholfbaan en die omliggende landskap. Die ontvangs, administratiewe kantore, kinderspeelarea, kroeg, restaurant en hoofkombuis is op die boonste verdieping. Die kleedkamers, halfweg-huis, gholfwinkel, spa, raadsaal en onderdakstoep is op die onderste verdieping. 'n Klein gedeelte van die restaurant word gebruik as 'n kinderspeelarea. Dié area is baie gewild en hou die kinders besig terwyl ouers 'n drankie by die kroeg of 'n maaltyd in die restaurant geniet. Die landgoed bied bergfietsry-roetes, tennisbane, voetslaan, wild- en voëlkyk, swem, konferensies, en 'n omvattende kos- en drankaanbod in die klubhuis.

Kamer-opset

Kapasiteit: 10 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 4 mense
2 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 2 resensies vir 18 Elements
Netheid
3.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
3.5/5
Waarde vir geld
3.5/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Dillon Geverifieer

Eiendomme 67

Resensies 198

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Portion 9 Elandsfontein Plaas, Elements Privaat Gholfreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink 18 Elements het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Waterberg Limpopo
Vanaf
Vanaf R3 400
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R3 400
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 9 Elandsfontein Plaas, Elements Privaat Gholfreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA69f5a07f3511b8c56f91d86ccca54b4efeb85ecb7f5d9882d479926c89e449227f036f2f9075b370dd78ac51ee2d57339f47?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 400 per nag (plek vir 10) 2 5 1 4 Portion 9 Elandsfontein Farm Elements Private Golf Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.791872 28.132117

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang