18 Green Point Mews
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Green Point-laan, 18 Green Point Mews, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Vanaf R1 650 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
18 Green Point Mews is 'n ruim woonstel in 'n veilige kompleks in Plettenbergbaai. Die gebou is naby ongerepte strande, restaurante, winkels Wild Waters Park en 'n gesondheid- en fiksheidsentrum.
Die eiendom is toegerus met 'n 1kw omsetter wat tydens beurtkrag gebruik kan word.
Die woonstel is op die eerste verdieping en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en bied toegang tot 'n balkon. die tweede slaapkamer het weer 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer het 'n bad en aparte stort. Daar is geriewe in die kombuis waarmee gaste maaltye kan voorberei, asook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien.
Daar is stoele by die kombuistoonbank waar gaste kan sit en eet, rusbanke om op te ontspan en 'n TV vir mediavermaak. Gratis, onbeperkte WiFi word voorsien en die leefarea lei na 'n skaduryke onderdakbalkon met 'n tafel en stoele.
Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad en braai in die kompleks. Daar is veilige kelderparkeerplek agter outomatiese hekke met hysbak-toegang tot by die woonstel.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
- Waaier
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Alison Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Green Point-laan, 18 Green Point Mews, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink 18 Green Point Mews het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Piesangvallei Plettenbergbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Green Point-laan, 18 Green Point Mews, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang