Ocean Heights Hidden Gem
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Dolphin-singel 7, Eenheid 18 Ocean Heights, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 925 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Ocean Heights Hidden Gem is 'n selfsorgwoonstel in die veilige Ocean Heights-kompleks in Ballito in die hartjie van die Dolfynkus. Die woonstel is ideaal vir 'n vakansewegbreek of 'n sakereis en is ongeveen 600 m van Willard Beach en verskeie winkels af.
Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n oopplan-kombuis, -eet en -leefarea en 'n balkon. Die eerste slaapkamer het lugversorging en 'n koningingrootte-bed, asook 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens . Daar is dakwaaiers in al die slaapkamers. Gaste in hierdie kamer deel 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en gaste in hierdie kamer deel ook 'n badkamer.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër toegerus. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoeltjies. Die eetarea het 'n etenstafel met 4 stoele. Daar is gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV in die sitarea. Die balkon het 'n etenstafel met stoele, 'n veerpyltjiebord en 'n sitarea. Daar is ook stapeldeure wat oopgemaak kan word om die seelug te geniet.
Gaste kan die pragtige see-uitsigte vanaf die beskutte stoep geniet of braai. Daar is 'n lieflike swembad in die kompleks. Die woonstel het 'n omsetterstelsel.
Die Ocean Heights-kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad en gemeenskaplike braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Andrew Geverifieer
Eiendomme 14
Resensies 17
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Dolphin-singel 7, Eenheid 18 Ocean Heights, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Ocean Heights Hidden Gem het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Willard's Beach Ballito Noordkus KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Dolphin-singel 7, Eenheid 18 Ocean Heights, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang